|
Автор: Rachelle Greeff |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624075509 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
![](images/pixel_trans.gif) |
Описание:
|
Jy sien op straat ? gesig, jy herken ? gebaar, byvoorbeeld die manier waarop iemand ? sigaret aansteek, of hoe die wind gordyne deur ? oop venster ? vertrek laat inbol, en jy weet – plotseling – dat die belangrikste goed in jou lewe reeds gebeur het. Dit kan wees dat jy jou misgis, en wie weet, dalk staan jy eintlik maar net voor die grootste misterie van jou ganse lewe, maar iets . . . iets, weet jy, is vir altyd verby. ? Kameraman word wakker langs ? jong bloemiste wie se hande na begrafnisblomme ruik; op ? Karoodorp lei ? Britse skrywer se liefde vir woordspeletjies tot die heel verste grens; ? polisieman wonder oor die inhoud van ? beige handsak wat hy op ? misdaadtoneel gekry het; ? bejaarde vrou wag op die koper van die naaimasjien waarmee sy ? hele lewe aanmekaargestik het. Rachelle Greeff is een van die akkuraatste registreerders van hierdie beslissende lewensmomente, daardie drumpel tussen dit wat verby is en die skitterende duisternis wat wag. En in verhaal na verhaal wring sy die leser se hart presies om daardie goed wat nooit verbygaan nie.
|
Просмотров: 15 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(166)
|