TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Публицистика и периодические издания> Публицистическая литература>

Публицистика

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
   :Периодические издания
   :Публицистическая литература
     :Афоризмы и цитаты
     :Военное дело / спецслужбы
     :Зарубежная публицистика
     :Публицистика
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Volkswagen Arteon c 2017 по 2021 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
Volkswagen Arteon c 2017 по 2021 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Публицистика
    Наименование 
 Die ou vrou en die priester en ander verhale
679301
 Die ou vrou en die priester en ander verhale

 Автор: Cecile Cilliers

  Van 1981 tot 2014 skryf Cecile Cilliers rubrieke vir Beeld, De Kat en Sarie. Deur die jare het sy etlike bydraes vir verskillende bundels gemaak, maar Die ou vrou en die priester is haar eerste eie kortverhaalbundel. Verskeie klassieke temas word onder die loep geneem: dit wat in 'n huwelik ongese bly tussen man en vrou, die verwikkelde band tussen ma en dogter, die oorweldigende blindheid van 'n eerste liefde, en bowenal die uitdaging
...
 Volmink
679265
 Volmink

 Автор: Hennie Aucamp

  Volmink is sekerlik ’n hoogtepunt in Hennie Aucamp se oeuvre. Dit is ’n manjifieke voorbeeld van ’n boek wat lokale waarnemings saambring met ’n wyer blik op die wereld. Sy verhaal “Vir vier stemme” geld vandag steeds as een van die indrukwekkendste kortverhale in Afrikaans.
...
 Vatmaar
679262
 Vatmaar

 Автор: AHM Scholtz

  Vatmaar vertel die boeiende verhaal van ’n klein gemeenskappie buite Kimberley, van die draai van die eeu tot ongeveer 1930. Die leser word bekend gestel aan ’n magdom fassinerende karakters – Oom Chai, Ta Vuurmaak, Domanie Frans Kiewiet, Boitjie Afrika, oom Flip en sus Bet – sowel as aan nuwe perspektiewe op bekende historiese gebeure. ’n Mens se oorweldigende indruk is een van diepe menslikheid en humor, hoewel ongeregtigheid en uitbuiting nie
...


 Uit oerwoud en vlakte
679261
 Uit oerwoud en vlakte

 Автор: Sangiro

  Uit oerwoud en vlakte is die bundel waarmee Sangiro in 1921 debuteer, wat daarna in Frans en Engels vertaal word en waarvan jare lank meer eksemplare as van enige ander Afrikaanse boek – met uitsondering van die Bybelvertaling – verkoop is. In al drie stukke slaag Sangiro daarin om die dier-mens-wereld deur 'n fyn balans tussen die dierlike en menslike eienskappe van die oerwoudbewoners te handhaaf en hulle met liefde waar te neem en te tek
...
 'n Wereld sonder grense
679249
 'n Wereld sonder grense

 Автор: Alexander Strachan

  ’n Wereld sonder grense is ’n bundel aaneenskakelende kortverhale, almal onderdele van ’n oorlogverhaal wat met seldsame ekonomie vertel word. Dit is ’n genadelose boek oor ’n brutale bosoorlog; oor ’n naamlose jong seun wat soldaat word deur ’n reeks inisiasies in geweld. Algaande word die veilige wereld agtergelaat, totdat daar nog net die grense bestaan wat deur die grensloses vir hulself versin word.
...
 My Kubaan
679248
 My Kubaan

 Автор: Etienne van Heerden

  My Kubaan was Van Heerden se eerste kortverhaalbundel – ’n belangwekkende bydrae wat hom midde-in die destydse oplewing van die Afrikaanse kortverhaal geplaas het. Die beste tekste in hierdie bundel het ’n digtheid en vormbewustheid wat hom uitwys as toonaangewend onder ’n hele geslag knap jong kortverhaalskrywers. My Kubaan is in 1984 met die Eugene Marais-prys bekroon.
...
 Liefs nie op straat nie
679245
 Liefs nie op straat nie

 Автор: John Miles

  John Miles se gevierde debuut. Hier is kort-kortverhale wat fokus op geweldpleging en skokkende gebeurtenisse, asof dit uit alledaagse dagbladberigte geneem is. Dit is gedetailleerde verhale wat raakpunte het met tradisionele spanningsverhale, maar vertel vanuit ’n aweregse, ironiese, amper onbetrokke, vertellershoek, sodat dit die leser lank bybly.
...
 Dwaalstories
679229
 Dwaalstories

 Автор: Eugene N. Marais

  Die bekoring van Eugene Marais se eenvoudige dwaalstories is tydloos. Daar kan geen leser wees wat nie betower word deur die eerste woorde van Krom Joggom Konterdans se “lied van die reen” nie: Eers oor die bergtop loer sy skelm, En haar oe is skaam; En sy lag saggies. En van ver af wink sy met die een hand. Marais was een van die eerste Afrikaanse skrywyers wat inheemse verhale in die oorspronklike Boesman-Afrikaanse dialek neergepen het. Sy v
...
 Dubbeldoor
679228
 Dubbeldoor

 Автор: Abraham H. de Vries

  Met Dubbeldoor word De Vries deel van die Sestiger-beweging deur in hierdie stadium in sy skrywerskap verhale te skryf wat Andre P. Brink “laagverhale” noem waarin die “magiese realisme” na vore kom. Hierdie beskrywing tipeer die verwikkelde wyse waarop De Vries daarin slaag om deur metafore veelvuldige betekenisse en simbole in sy verhale te impliseer, terwyl hy steeds die fyn waarneming en in-diepte sielkundige blootlegging van sy vroee verhal
...
Показано 15112 - 15120 (всего 17486 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
1671 1672 1673 1674 1675 1676 1677 1678 1679 1680
Отзывы 
Небеса так близки!
Как верующему, мне очень понравилась книга, как подтерждение ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Новая жизнь без трусов
Новая жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007