TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Публицистика и периодические издания> Публицистическая литература>

Публицистика

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
   :Периодические издания
   :Публицистическая литература
     :Афоризмы и цитаты
     :Военное дело / спецслужбы
     :Зарубежная публицистика
     :Публицистика
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
JAC J7 Punch CVT, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
JAC J7 Punch CVT, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Публицистика
    Наименование 
 Uit die binneland
678093
 Uit die binneland

 Автор: Dana Snyman

  Snyman se humoristiese pen breek weg na plattelandse cafes met juke-bokse en seven singles, besoeke aan die “Monnemint” en Boeregrafte, in ’n tyd dat Valiants en Zephyrs nog bekende name was. Juis op een van hierdie reise het ’n bakkie se “gers soos ’n dier in pyn gesterf”. Snyman spaar ook nie die Nuwe Suid-Afrika nie: Jappies word die kop gewas, so ook sekere rugbyondersteuners, sekere radioluisteraars, sekere openbare figure. Maar Snyman verk
...
 Margie van die seminary en ander verhale
678082
 Margie van die seminary en ander verhale

 Автор: Winnie Rust

  Die verhale van ses vroue wat hul op een of ander tyd in Wellington bevind het, word met ‘n fyn hand aanmekaargeweef. ’n Skrywer onthou haar ma se verhaal oor hoe sy onwillig voor die liefde geswig het na haar jare in die Wellingtonste Seminary. In die aftreeoord waar haar ma gebly het, kom sy af op die agterkleinkind van Elizabeth Rolland, ’n sendelingsvrou. Van hier volg sy die spore na van nog vroue wat hul eens op ’n tyd in Wellington bevind
...
 Die behoue huis
678073
 Die behoue huis

 Автор: Abraham H. de Vries

  Die behoue huis verteenwoordig De Vries se “ernstige” verhale en die kern van sy werk. Hy het self die keuse van verhale uit sy werk gedoen, en Wium van Zyl het ’n kort inleiding daarvoor geskryf: “Geen kortverhaalskrywer in Afrikaans ewenaar De Vries se volgehoue uitdaging aan sy leser nie: die intens gekonsentreerde intriges, die kriptiese weergawe van hele lewensgeskiedenisse in volle verwikkeldheid en daaragter tergende oerbeelde uit die kol
...


 Katvoet
678065
 Katvoet

 Автор: Riana Scheepers

  Ek is die vrou wat die nag opsoek. Ek is die vrou wat snags uit my bed opstaan en loop. Ek is die vrou wat my klere uittrek en opkyk na die maan. Ek is die vrou wat katvoet loop. Ek is die vrou wat die nag nodig het, soos suurstof. Riana Scheepers se kortverhaalbundel is ’n sjarmante, onthutsende kombinasie van erotiek en gevaar, ’n bundel waarin die skynbaar alledaagse dikwels aanleiding gee tot irrasionele en selfs wonderbaarlike lewenservarin
...
 Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie
678045
 Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie

 Автор: Nico Nel

  Beleef ’n jagtog saam met diamantsmokkelaars op ’n hotel se werf, kom hardloop kaalvoet saam met die polisie aflos op Luderitz se soutpan, ry saam met die Bont Louws ’n driedem in Namakwaland en vind meer uit oor die genadedood binne huweliksverband. Stel vas wat gebeur met ’n argitek se ponytail by ’n skaapbraai, onmoet die vark Samuel Swart en ontdek watter skokkende goed gese word op die sterfbed in die aangesig van die dood. Woon saam met se
...
 Stoffel in Afrika
678043
 Stoffel in Afrika

 Автор: Christiaan Bakkes

  Hierdie vyfde bundel oor die wel en wee van Stoffel Mathysen – veldkenner, bewaringskundige en safarileier – bied ’n nuwe invalshoek en nuwe ervarings. Hoewel hy reeds dekades lank in Suider-Afrika werk, neem sy ekspedisies na Midde-Afrika hom tot in die hart van die ware, ongetemde Afrika. Om skatryk kliente op die gesogte gorillasafari’s in Uganda en Rwanda te begelei, is nie altyd so glansryk soos dit klink nie, maar met sy kenmerkende humor,
...
 When I was
678041
 When I was

 Автор: Nataniel

  Since his solo debut 20 years ago, Nataniel has become one of the best-known and most popular South African entertainers. When I was is an all-English collection of 25 previously unpublished stories by Nataniel, selected and adapted from his stage productions Finding Gabriel, My brother Fonzo, Walking with Wizards, My name is Diamond, Songs of Saints, The Moses Machine, Of heartbreak and hope, The Hong Kong kiss, Predicting snow and Men who fly
...
 Op die vrou af 2
678039
 Op die vrou af 2

 Автор: Andre le Roux

  Hierdie is die derde bundel van die bekroonde en gewilde joernalis se SARIE-rubrieke. Na 10 jaar, 9 joernalistieke pryse, 2 suksesvolle verhoogverwerkings, wat landwyd deur meer as 80 000 lesers gesien is, vra vroue (en mans) steeds na meer. Lesers se reaksie deur die jare: “Dis die beste medisyne vir stres” en “Met sy humor is hy die een wat in hierdie land van geweld en trane almal weer die son laat raak sien.” Uit die baie briewe is dit duide
...
 Verbeel jou dis somer
678015
 Verbeel jou dis somer

 Автор: Abraham H. de Vries

  De Vries se nuwe bundel sluit aan by sy ernstiger werk (bv Nag van die Clown, Tot verhaal kom). Hier is sy hooftemas weer die onbegrypbaarheid van dinge en die weemoed van menswees – en dis daardie gevoel van weemoed wat die leser bybly na die lees van hierdie verhale. Die verhale gaan oor gewone mense en is eg menslik, soos die sensitiewe beeld van die ou straatskoonmaker wat sy werk verloor in “Ode aan ’n ou man wie se strate oor hom treur”. I
...
Показано 15076 - 15084 (всего 17486 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
1671 1672 1673 1674 1675 1676 1677 1678 1679 1680
Отзывы 
Иллюстрированный ключ к Таро
действительно хорошая книга, лучший из лучших ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Самоучитель хакера
Самоучитель хакера
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007