|
Автор: Marzanne Leroux-Van der Boon |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780796320858 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Ou vriende keer terug Israel toe: Henok kry 'n aangename verrassing wanneer sy vrou Sarah laat weet dat sy wil kom kuier. Waar Marc hom weer in die Hadassah-hospitaal vind, gee hy opnuut sy seuntjie in God se hande. Maar hy voel verskeurd tussen sy familie in Israel en sy bekommernis oor sy ma in Suid-Afrika. Tog beleef hy God se nabyheid op wonderlike maniere en vind hy troos in die wete dat Adonai se wee ver bo ons verstand verhewe is. Hierdie boek is die tiende titel in Marzanne Leroux-Van der Boon se topverkoper- Israel-reeks. Marzanne toer steeds een keer per jaar, in samewerking met die tydskrif Leef, na Israel. Met haar in-diepte kennis skryf sy die Joodse wereld vir haar lesers oop.
|
Просмотров: 28 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|