TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Учебная и научная литература> Гуманитарные и общественные науки> Филология>

Литературоведение

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
   :Гуманитарные и общественные науки
     :Изучение языков
     :Историческая научная и учебная лите
     :Историческая научная и учебная литература
     :Культура и просвещение
     :Политика
     :Учебная и научная литература по психологии
     :Филология
       :Литературоведение
       :Ораторское искусство / риторика
       :Русский язык
       :Языкознание
     :Философия
     :Экономика
     :Юридическая литература
   :Естественные науки
   :Технические науки
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Hino P11C engine, service e-manual
Hino P11C engine, service e-manual
 
 
 Литературоведение
    Наименование 
 Pruimtwak en skaduboksers
678776
 Pruimtwak en skaduboksers

 Автор: Danie Marais

  Hoe hou ’n mens kop in die 21ste-eeuse virtuele warboel? In hierdie versameling rubrieke, essays en heildronke tuur die bekroonde digter en joernalis Danie Marais diep in die braaivleisvuur van ’n waansinnige wereld. En hy wonder met speelse erns en entoesiasme wat geword het van rock ’n’ roll en sy generasie X. Hy mik hoog, hy buk laag, en hy dink weer: oor boeke, oor flieks, oor Springsteen, Darth Vader, die Stones, die Simpsons, en oor randfi
...
 Leiboom
678761
 Leiboom

 Автор: Eunice Basson

  In hierdie debuutdigbundel word die lewensloop van die mens, ons ellendes en ironiee en veral ons ervaring van kontraste in die natuur en in onsself, soos die van groei en aftakeling, intens menslik dog gestroop betrag. Dit is ’n toeganklike bundel vol fyn woordtekenings en akkurate waarneming; die toon is wrang sonder sinisme, eg empaties en geskryf uit deurleefde ervaring.
...
 Synapse
678747
 Synapse

 Автор: Antjie Krog

  Antjie Krog’s career as a poet began with resistance to language and authority. This was more than simply youthful rebellion – it was a desire to free language itself from all constraints. In this, her first book of poetry in eight years, Krog once again disrupts language to create new meaning as she re-engages with her deep attachment to the land of her birth and its complex history. Amongst poems expressing her anger at social injustice, there
...


 Mede-wete
678746
 Mede-wete

 Автор: Antjie Krog

  Antjie Krog se digterskap het begin met verset teen taal en gesag wat meer was as jeugdige rebelsheid – dit was ’n begeerte om die taal self los te maak van beperkinge. Kwessies rondom gewete, geheue en taal word nou, in haar eerste digbundel in agt jaar, tot ’n nuwe intensiteit gevoer. Uit die gedigte blyk ’n diep verknogtheid aan haar geboortegrond en ’n volgehoue betrokkenheid by die land se komplekse geskiedenis. Te midde van verse waaruit ’
...
 Oliver Tambo Speaks
678682
 Oliver Tambo Speaks

 Автор: Oliver Tambo

  This unique collection of speeches, writings and rare interviews, with a foreword by Nelson Mandela, gives a coherent and comprehensive view of the ANC’s development, from its origins as a protest movement in the stormy 1950s, through its banning and subsequent reconstitution in exile, into the organisation that it is today. Twenty years on from the first truly democratic elections, South Africans find themselves once again in a period of flux.
...
 Vyf-en-veertig skemeraandsange
678601
 Vyf-en-veertig skemeraandsange

 Автор: Breyten Breytenbach

  ’n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd ’n gebeurtenis, en vyf-en-veertig skemeraandsange is ’n besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie meesterdigter. In sy jongste bundel (volledige titel: vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte) kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende hantering van beelde, vind ons weer eens die belangri
...
 Die afwesigheid van berge
678536
 Die afwesigheid van berge

 Автор: Louis Esterhuizen

  Die drie uitgesponne gedigte wat die kern van Die afwesigheid van berge vorm, slaan die leser met die een kragtige golf van poetiese besinning na die ander: die Bedevaartslied (“Op die reis blyk die reisiger / onverwags ongereed te wees . . . ”), Hooglied (met stralende liefdespassasies) en Danklied. Dit is die spreker (’n alleman) se reis onderweg na die dood – die gedagtevlugte, die besinnings, die fantasiee waartoe die bewussyn geskok word. M
...
 Stil punt van die aarde
678527
 Stil punt van die aarde

 Автор: Johann de Lange

  Aangrypende gedigte deur ’n fyn woordkunstenaar. Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is ’n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied ’n deurlopende gesprek met ’n wyer wereld – ook insigte in daardie wereld: die mens, die natuur, die kunste, literatuur, filosofie. Die gedigte is toeganklik, eerlik, menslik, maar die ruwe werklikhede van ons bestaan word nooit gekamoefleer of ontken nie.
’n Bundel met emosionele en dikwels ook liries
...
 Paljas: Skooluitgawe
678469
 Paljas: Skooluitgawe

 Автор: Chris Barnard

  Op ’n verlore spoorweghalte is stasiemeester Hendrick McDonald ’n teleurstelling vir sy vrou, Katrien. Sy loop bedags agter die huis en huil as sy dink niemand sien haar nie. Hulle dogter, Emma, kan nie meer klavier speel nie en is vasgevang in ’n saai liefdesverhouding. Hulle seun, Willem, praat twee jaar lank nie meer nie. En al vier maak asof niks verkeerd geloop het nie. Maar dan bring ’n sirkustrein vir Manuel die nar in hul lewens. Eers we
...
Показано 6166 - 6174 (всего 7196 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
681 682 683 684 685 686 687 688 689 690
Отзывы 
Верные Враги
Супер классная книга, одна из любимых!Советую почитать! ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007