TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Ужасы / мистика>

Мистика

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
     :Мистика
     :Ужасы
   :Фантастика
   :Фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Haval F7 / F7x с 2018 года, книга по ремонту в электронном виде
Haval F7 / F7x с 2018 года, книга по ремонту в электронном виде
 
 
 Мистика
    Наименование 
 'n Ander mens
678262
 'n Ander mens

 Автор: Zirk van den Berg

  Polisievrou Erica van der Linde het die perfekte manier gevind om te verseker dat getuies onder haar bewaring in die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad versteek bly. In plaas daarvan om hulle die beloofde nuwe identiteit, die skoon begin en nuwe lewe op ’n nuwe plek te gee, vermoor sy hulle bloot. Vir ’n tyd lank lyk dit na die perfekte plan: Dit spaar haar tyd, moeite en geld en verlos die wereld van boosdoeners, een op ’n slag. En wie gaan d
...
 Piekniek by Hangklip
678116
 Piekniek by Hangklip

 Автор: Kerneels Breytenbach

  Joshua Gumbo, 'n lid van die Lucky Thirteen-sindikaat in Johannesburg, skiet Sonja Griessel se ouers per abuis wanneer hy Sonja se 4x4 probeer kaap. In die proses struikel sy uit die voertuig en plant 'n soen op haar kaper se mond. Die dood van haar ouers traumatiseer Sonja dermate dat sy al haar besittings oppak en padgee na die Kaap, waar sy haar voete weer wil vind. Joshua, wat glo dat die soen hom van sy mojo beroof het, vat haar s
...
 Skoenlapper
678109
 Skoenlapper

 Автор: Irma Venter

  Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanie bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat se Dr. Seuss is altyd reg, en ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begi
...


 Die Neus
678102
 Die Neus

 Автор: Deborah Steinmair

  ’n Verbeeldingryke speurroman of ’n swart komedie; hoe mens dit ook al lees, hierdie verhaal met sy fantasmagoriese oomblikke beweeg teen ’n vaart wat lesers sal meesleur en vermaak. Die eksentrieke hoofkarakter met die haakneus, Agathe Gruber, het uitsonderlike psigiese opspoorgawes maar sy is nogal menssku. Gelukkig word die dinamiese, charismatiese eks-sanger Jesse haar bondgenoot. Die ontrafeling van die moord op Aga se ma, Rosalie Schwarzbr
...
 Die afreis van Abel Lotz
678085
 Die afreis van Abel Lotz

 Автор: Chris Karsten

  Boek III in die Abel-trilogie maak ’n draai in Johannesburg, Brugge en Pakistan.In ’n motelkamer in Bez Valley dui bloed en hare in ’n bad op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide vel in formalien gevind word, weet Ella egter sy is weer op die spoor van die reeksmoordenaar Abel Lotz.Abel bevind hom in Brugge, by sy kubervriend Ignaz Bouts. Kort voor lank sit hy sy soektog voort na velle met tatoes vir die omslae van die tie
...
 Abel se lot
678079
 Abel se lot

 Автор: Chris Karsten

  Boek twee in die Abel-trilogie.Ella Neser is met verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto’s van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer ’n inbraak uitloop op ’n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar ’n nuwe moo
...
 Helse manier van koebaai se
678077
 Helse manier van koebaai se

 Автор: Francois Bloemhof

  Die vierde (en laaste) aflewering in die reeks oor Mark Steyn, die Luiperd, een van Die Fabriek se topagente. Mark Steyn en sy mede-agent Lana Dubois is steeds aangetrokke tot mekaar, maar het onoplosbare verskille. Nou moet hulle noodgedwonge weer saamwerk aan ’n nuwe saak en word nie slegs fisieke nie, maar ook groot sielkundige eise aan hulle gestel. Wie vertrou jy? Wie is vriend en wie is vyand? Die spioenasiebedryf is immers bekend vir sy v
...
 Beasts of prey
678008
 Beasts of prey

 Автор: Rob Marsh

  A dead soldier is discovered next to a waterhole in the Kruger National Park, and Captain Russell Kemp is called in to investigate. Kemp has problems of his own – he was transferred to this backwater for insubordination and is addicted to painkillers – but his gut still tells him something is wrong. Colonel de Lange of Millitary Intellegence insists that Johan Coetzee commited suicide and Kemp runs into trouble when he tries to continue his inve
...
 Abel se ontwaking
677985
 Abel se ontwaking

 Автор: Chris Karsten

  Abel Lotz bewerk die velle van diertjies om te verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in Johannesburg verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag soek Abel ontwerpe vir die omslae van sy Kosmiese Joernale. En ’n nuwe gesig.
...
Показано 7516 - 7524 (всего 10033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
831 832 833 834 835 836 837 838 839 840
Отзывы 
Пейзаж в искусстве
Пожалуста проверте скачивание книг я питалса скачать любую з ..
3 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007