|
Автор: Helena Hugo |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780796319739 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Toe Daniel Basson vir Anna Catharina die eerste keer soen, is dit op aanbeveling van sy neef Arnoldus. Die het hom die raad gegee om ’n vrou te kies wat hom liefhet en die een te vergeet op wie hy so hopeloos beenaf is. Anna is van kleins af verlief op Daniel en sy verruil met plesier haar gemaklike lewe vir die harde bestaan van ’n boervrou op ’n afgelee Karooplaas, sonder om selfs op hul troudag seker te wees dat Daniel haar net so volkome liefhet soos sy vir hom. Onderlinge struweling is daar wel nog, tog lyk dit asof hierdie verbintenis ’n tydperk van vergifnis en versoening vir die Bassons van Mispa inlui.
|
Просмотров: 23 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|