TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Психология, мотивация> Эзотерика>

Современные религиозные течения

> 9780796320476
TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
   :Истории из жизни
   :Книги по психологии
   :Культура и искусство
   :Религия и духовная литература
   :Саморазвитие / личностный рост
   :Эзотерика
     :Астрология
     :Гадание / толкование снов
     :Зарубежная эзотерическая литература
     :Магия / колдовство
     :Парапсихология
     :Практическая эзотерика
     :Современные религиозные течения
     :Спиритизм / пророчества / предсказания
     :Фэншуй / фэн-шуй
     :Эзотерика / оккультизм
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Engines Cummins L10, service e-manual
Engines Cummins L10, service e-manual
 
 

Terreur in Kaboel

Terreur in Kaboel
Автор: Hannelie Groenewald
Издательство: Ingram
Cтраниц: 1
Формат: EPUB
Размер: 0
ISBN: 9780796320476
Качество: excellent
Язык: 
Описание:
Die 9/11-terreuraanvalle in die VSA het Hannelie Groenewald en haar man, Werner, met nuwe oe – en 'n nuwe roeping – na die wereld laat kyk. Saam het hulle besluit: Ons sal die Goddellike opdrag uitleef om Christus se Lig in die wereld te wees. Maar nooit sou Hannelie kon droom hoe hoog die prys uiteindelik sou wees nie… Hierdie boek vertel die hartverskeurende verhaal van 'n vrou van God wat haar man, seun en dogter in 'n wrede terreuraanval in Afganistan verloor. Dit vertel van 'n gelowige wat in gehoorsaamheid leef, oortuig van God se liefde en die beskerming waarvan sy Woord vertel. Net om dan skielik te worstel met die vrae: Here, hoe kon so iets gebeur? Here, waar is U nou? Hannelie beskryf hoe die pad na Afganistan een van oorgawe was, 'n geloofsreis. Sy skryf oor die lewe daar, die aanpassing, haar en Werner se werk, en haar tieners, Jean-Pierre en Rode, se lewe en opvoeding in die vreemde. En dan, op ysingwekkende wyse, beskryf sy die aanval waarin haar gesin koelbloedig in hul huis doodgeskiet is, die teikens van terrorriste wat die Suid-Afrikaanse Christen-gesin in Kaboel geruime tyd dopgehou het. Sy vertel van «die langste nag van haar lewe» wat gevolg het. Terreur in Kaboel is 'n boek wat die leser aanmoedig om die werklike koste van ons geloof in Christus te bereken, om opnuut stil te staan en na te dink oor die karakter van God en ons identiteit as Sy kinders. Hannelie Groenewald se verhaal is 'n merkwaardige getuienis van 'n lewe in geloof, van God se liefde, genade, en die krag van vergifnis. En uiteindelik is die boodskap van Terreur in Kaboel eenvoudig: Dit gaan alles oor God en Sy heerlikheid, en daarin le ons hoop.

NEAR Wallet
Просмотров: 28

Пресс - релиз

string(4) "true" int(290)

К настоящему времени нет отзывов!
 Рекомендуем
Жизнь без трусов
Жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007