|
Автор: Francois Kruger |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780796315762 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Francois Kruger is al baie jare in die bediening en wil deur hierdie boek vir gelowiges tot die besef bring dat die kerk nie die gebou, die leiers, 'n stelsel, 'n denominasie of selfs ander mense is nie, maar jy, as gelowige. Hy wil he ons moenie meer vra “Wat beteken die kerk vir my?” nie, maar “Wat beteken ek vir Jesus?” – of “Wat se diens lewer die kerk aan my?” nie, maar “Hoe dien ek ander?”. Hy wil gelowiges help om Jesus-gesentreerde mense te wees, want dis die enigste manier waarop 'n kerk ook Jesus-gesentreerd kan word.
|
Просмотров: 29 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|