|
Автор: Ena Murray |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624072805 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
|
Описание:
|
In Die kluisenaar van Abendruhe moet Thero van Zyl, die beeldskone sosiale vlinder met ? geheimsinnige kwaal, teen wil en dank die pad vat in haar rooi sportmotor na die eksentrieke kluisenaarsdokter Emile Fraser se hospitaal in die Drakensberge. Abendruhe word vir Thero nog ? speelveld om in rond te dartel en van haar hart weg te vlug, maar Emile duld nie speletjies nie… In Sluiers van die nag sluit dokter Ralph Weideman ? bitter verlede vir Maryke Linde oop. Sy wend haar tot die wildvreemde professor Paul de Vries, en intuitief kom hy tot haar redding. Maar is hul maskerade oortuigend genoeg om te keer dat Maryke haar laaste waardevolle besitting verloor? En in die speelse verhaal Junior in saal 7 gee ? wit leuentjie daartoe aanleiding dat almal dink leerlingverpleegster Louwrinda Kemp het ? verhouding met haar uiters aantreklike nuwe professor in Verloskunde. Maar kort voor lank besef sy dat daar tog waarheid in hierdie gerug mag steek.
|
Просмотров: 8 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(166)
|