|
Автор: Ena Murray |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624084891 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
In Eiland in die son begin Willemien se stryd om oorlewing – saam met ’n geheimsinnige vreemdeling en ’n jaloerse miljoenersvrou – toe haar vliegtuig in ’n tropiese oerwoud neerstort. Hoe kan sy haarself so totaal vergeet in die arms van ’n vreemdeling? Dit terwyl sy op trou staan met Ian, wat ook in die ongeluk was, maar nou nerens te vinde is nie. Andrea Smit besluit om haar pa op ’n avontuur te vergesel in Senor die seerower – min wetende dat haar pad op ’n tropiese eiland met die van ’n aantreklike Spanjaard sal kruis; en dat sy sodoende in allerhande onmoontlike situasies sal beland . . . In Sluiers van wierook ontspoor Ida Herbst se planne om deel te wees van ’n soektog na water in Saoedi-Arabie se grootste woestyn. Sy moet haar vriendin Ansie opspoor, en die enigste oplossing is om haarself gewilliglik in prins Ibrahim Hazik se kloue te begewe. Boonop ontketen die geheimsinnige Georg ongekende emosies in haar hart.
|
Просмотров: 35 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|