|
Автор: Ena Murray |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624077275 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
In ’n Bruidegom vir Lille moet Lille Jacquard met Philippe Bidault, ’n man wat sy nie ken nie, trou om haar erfporsie te bekom. Die geldwolf Louis Pacquin vertrek saam met Lille na die Kaap, oenskynlik om haar bruidegom te help soek, maar wat is sy ware motiewe? Toe Lille impulsief vir graaf Rene de Louvois tot ’n tweegeveg uitdaag, raak sy al meer in ’n web van leuens verstrik. In Die spookvrou van Santa Catalina kom die avontuurlustige Juanita de Ramiro, oftewel die “spookvrou”, teen boekanier en seerower te staan. Maar die dag toe sy De Gramont voor haar bemanning verneder, begin sy beheer verloor . . . oor haar hart en haar lewe. En in Bruid uit die vreemde reis Franse edelvrou Jacqueline na die suidpunt van Afrika nadat sy ’n brief van haar verdwene tweelingbroer ontvang. Maar loop sy dalk oopoe in ’n lokval in wat deur Estienne de Savoye, die man wat sy van haar pa se moord verdink, vir haar gestel is?
|
Просмотров: 32 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|