|
Автор: Dirna Ackermann |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624051701 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Die bodem val uit Candy Cilliers se wereld toe haar ouers feitlik oornag alles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar oom, Fouche Mulder, en sy is die een wat die gelag moet betaal. Letterlik. Hy verwag van haar om vir hom te gaan huishou, erens in die grammadoelas waar hy sowaar toelaat dat mense onskuldige bokkies met gewere jag, en haar kwasterige ouma te help versorg.Candy arriveer op die plaas met 'n verstuite enkel, midde-in die familietwis, en vind gou haar stadsmaniertjies en rykmansdogtergeite staan haar “oom” glad nie aan nie. Fouche is arrogant, baas-spelerig, en wat haar betref nie juis modelmateriaal nie. Hy is boonop allesbehalwe oud en mansmens genoeg om enige vrou die vlaktes in te jaag van frustrasie.
|
Просмотров: 33 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|