|
Автор: Deon Meyer |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780798157421 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Kaptein Mat Joubert moet ’n sjarmante rower vastrek wat die een bank na die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van ’n laksman. Maar op 34 is Mat oorgewig en hy rook en drink te veel. Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile, plaas druk op hom. Daar is nog hierdie een kans om homself te bewys en weer voor te begin … Hierdie roman het in Engels verskyn as Dead before dying.
|
Просмотров: 38 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|