|
Автор: Barrie Hough |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624078098 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Danie glip tussen die mense deur wat die foyer vol staan. Nerens sien hy sy ma nie. Sy moenie agterkom dat hy hier is nie. Hy klim die trap, draai regs en stap met die donker gang tot by die staalleer wat na die beligtingskajuit lei. Hy klouter op. In die hokkie bo sit Mike agter die kontrolepaneel. Daar onder op die verhoog staan Karel in ’n kollig vasgevang. Agter hom is dit half donker. Saggies se Danie die alleenspraak saam. So kan hy dit vlot se. Hy verbeel hom hy staan in Karel se plek. Die kollig verblind hom. Sy handpalms is klam. Sweet drup by sy gesig af. Dan gebeur dit. Hy stotter. Die woorde sit in sy keel vas . . . Moedeloos laat sak hy sy kop in sy hande. En agter in sy gemoed roer ’n herinnering wat hy probeer smoor: Neffie en die kerse, die dooie voeltjie, en bloed aan sy hande . . .
|
Просмотров: 40 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|