Hierdie boek is vintage Johan van Wyk. Sy stories voer jou weg na 'n Suid-Afrika van ouds vol verbeeldingryke karakters met name soos Daantjie Doodlieg, Bont Schalk en Klein Willem Wolwedans. Terwyl die verlede onthou word, gaan die tweede versamelbundel ook oor die hede. Van Wyk vertel van vandag se Suid-Afrika – 'n wereld ver verwyderd van die era van padkafees, Pepsi floats en koue skaapnek uit 'n saalsak. Sy verhale handel oor ...
In this straightforward, comprehensive guide, Sister Lilian, South Africa’s most trusted pregnancy and baby care expert, discusses all aspects of pregnancy, birth and parenting. Your birth options, the role of fathers, the growth and development of your baby and toddler, health concerns, the correct nutrition for Mom and Baby, sleep problems and how to cope as a working parent are among the topics she covers. Drawing on more than 30 years’ exper ...
In die omvattende gids gesels suster Lilian oor wat op jou wag van die oomblik dat jou swangerkap bevestig is, totdat jou peuter op sy eie in die gang af waggel. Die vrae wat alle nuwe ouers kwel word eerlik en met begrip beantwoord, en met praktiese raad aangevul. Suster Lilian, Suid-Afrika se bekendste babasorgkenner, het meer as dertig jaar ervaring, en haar raad is gerusstellend dog realisties. Talle kwessies – van jou keuses vir die bevalli ...
Suster Lilian is ’n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte en kindersorg. In die bygewerkte uitgawe van haar hoog aangeskrewe 'Swangerskap- & geboorteboek' rus sy verwagtende ouers toe met ’n ryk skat van inligting. Hoe om die gesondste moontlike baba in die gunstigste omstandighede te verwek, ’n week-vir-week-gids deur elke stadium van swangerskap, bied die algemene klagtes en kwale van swangerskap d ...
Suster Lilian is Suid-Afrika se geliefde en vertroude babasorgkenner. In die nuwe uitgawe van haar hoog aangeskrewe Babasorgboek gee sy praktiese raad oor alles waaroor nuwe ouers wonder, wat om te wagte te wees in baba se eerste twaalf maande, leer jouself as ouer vertrou, algemene kwellings – van koliek, winde en kindersiektes tot eet- en slaapprobleme, hoe om ’n baba- en ouervriendelike roetine te vestig, bors- en bottelvoeding, tande kry, to ...
Sister Lilian is a trusted midwife with extensive hands-on-experience of pregnancy, birth and childcare. In this updated edition of her highly regarded 'Pregnancy & Birth Companion', she equips expectant parents with a wealth of information. Complete with a preconception plan, a week-by-week guide through every stage of pregnancy, how to cope with the common ‘groans and grunts’ of pregnancy, what to do when more serious illnesses a ...
Sister Lilian is South Africa’s loved and trusted babycare expert. In this updated edition of her highly acclaimed Babycare Companion, she equips new parents with facts and sensible advice on, what to expect in your baby’s first year, learn to trust yourself as a parent, common concerns – from colic and childhood diseases to feeding and sleeping problems, how to establish a routine, breast- and bottle feeding and weaning, teething, toilet traini ...
Could the horror stories about teenagers really be true? Is there a right way and a wrong way of raising a teen? As parents we want to raise our children well. We want to keep them safe, and at the same time equip them for life. This book is a practical guide from a doctor and mother of five, with sound advice on issues that have parents of teenagers tearing their hair out, including: How to communicate with your child Alcohol a ...
Is die bangmaakstories oor jou kind se tienerjare waar? Is daar 'n regte en verkeerde manier om 'n tiener groot te maak? As ouers wil ons ons goed van ons taak kwyt. Ons wil ons kind veilig hou, maar ook toerus vir die lewe. Hierdie boek is 'n praktiese gids van 'n dokter en ma van vyf, vol nuttige inligting oor kwessies waaroor baie ouers kopkrap, soos: Hoe jy met jou kind kommunikeer Alkohol en dwelms Bedo ...