TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Родителям> Детские книги>

Детские приключения

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
   :Воспитание детей
   :Детская психология
   :Детские книги
     :Буквари
     :Внеклассное чтение
     :Детская познавательная и развивающая литература
     :Детская проза
     :Детская фантастика
     :Детские детективы
     :Детские приключения
     :Детские стихи
     :Зарубежные детские книги
     :Книги для детей
     :Книги для дошкольников
     :Книги для подростков
     :Сказки
     :Учебная литература
     :Школьные учебники
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
GM 6T40 / 6T45, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
GM 6T40 / 6T45, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Детские приключения
    Наименование 
 Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1
679427
 Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

 Автор: Jurgen Banscherus

  Kwaaikofski is 'n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal 'n talent daarvoor. Gee hom 'n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga se winkel verdwyn, die geheim van 'n vlieende blou rubberkoei ontrafel en 'n vreemde pienk spook op die s
...
 Raaiselklip
679346
 Raaiselklip

 Автор: Troula Goosen

  Gabriel skrik wakker in ’n vreemde stad sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Was hy die vorige dag nog in Amsterdam? Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms, die VOC se ou halfwegstasie – en in die begraafplaas is ’n graf met sy naam op. Die mooi slawemeisie, Zytia, probeer hom help om uit te vind wie hy regtig is, maar ’n Khoi-seun met ’n vreemde klip spook by hom. En Zytia se geheimsinnige meesteres soek sy bloed.
...
 Blits: Perlemoendiewe
679177
 Blits: Perlemoendiewe

 Автор: Nadine Blom

  Hannes en Zander is die konings van Melkbosstrand. As hulle nie die lane op hulle longboards deurkruis of elke moontlike sonskyndag op hulle surfboards is nie, hang hulle uit by Goofy’s, waar Luna naweke en vakansies waitress. En hulle ken Melkbos en sy mense – daarom staan die ou in die paneelwa wat Hannes amper van die pad af ry soos ’n seer duim uit. Hier kom moeilikheid, weet Hannes. Melkbos se blitsspeurders het werk om te doen!
Nad
...


 The Adventures of Anna Atom
679159
 The Adventures of Anna Atom

 Автор: Elizabeth Wasserman

  In a subterranean laboratory on Monpetit Island a hologram of the earth floats above a silver platform, the ice cap of the North Pole almost touching the ceiling above. On a beach just a few steps from the laboratory, Anna Atom is about to go for her usual afternoon swim. Life on an Indian Ocean island is idyllic: it is always beach weather! But Anna’s mom spends most of her days in the laboratory, monitoring the environmental conditions of th
...
 Skool is ’n riller
679145
 Skool is ’n riller

 Автор: Antoinette Diedericks

  Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens . . . skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk as hulle nog met toordokters, spoke en reusagtige spinnekoppe ook moet rekening hou? Hierdie 20 grillekker stories sal jou nekhare regop laat staan en jou laat wens dat die skoolklok vir huis-toe-gaan-tyd sal lui . . .
...
 Harry Griesel 1: Operasie spookredding
679069
 Harry Griesel 1: Operasie spookredding

 Автор: Sonja Kaiblinger

  Otto woon in ’n regte spookhuis en het ’n pratende vlermuis as troeteldier. Vir hom is dit glad nie vreemd dat daar ’n spook in sy tannie Sharon se stofsuier woon en ’n ander een gereeld toebroodjies uit die yskas steel nie. Nietemin is hy geskok om ’n Grieselgryper in sy buurman se tuin raak te sien. Maar Harry is glad nie so grieselrig soos hy lyk nie en is eintlik ’n baie gawe kerel. Wanneer Otto se huisspoke skielik geheimsinnig verdwyn, ont
...
 Dogtective William and the Diamond Smugglers
678890
 Dogtective William and the Diamond Smugglers

 Автор: Elizabeth Wasserman

  William and Alex must prevent a gang from getting their hands on some diamonds in Namibia. But this time they are required to work with another famous sleuth, Sergeant Maximilian. Something is nagging at William though . . . Is Max’s patrol officer to be trusted? When our dogtective and his trusty young sidekick find themselves stranded along a deserted road under very suspicious circumstances, they realise they once again have only each other t
...
 Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise
678888
 Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise

 Автор: Jurgen Banscherus

  Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer raaisels soos ’n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie ’n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op ’n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wereld van kuberkrakers. Hy moet ’n gewelddadige rekenaarspeletjie genaamd Towertuin opspoor, maar hoekom lyk dit of die rekenaarskelms hom heeltyd een stap voor is? Hierdie is miskien sy
...
 Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien
678874
 Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien

 Автор: Elizabeth Wasserman

  In professor Arnoldus Snol se woonstel bo die museum staan ’n kas wat ’n KOLOSSALE geheim bewaar . . . Professor Snol weet alles van die dinosourusse van Gondwanaland af, daarom neem Oupa vir Jannus en Kriek om hom te ontmoet en inligting te kry vir ’n skooltaak. Maar wat het van die professor geword? Weke se pos le onoopgemaak voor sy deur en niemand het hom onlangs gesien nie. Watter ongelooflike avontuur sal die tweeling en hulle eksentrieke
...
Показано 2548 - 2556 (всего 2904 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
281 282 283 284 285 286 287 288 289 290
Отзывы 
Верные Враги
Супер классная книга, одна из любимых!Советую почитать! ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Жизнь без трусов
Жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007