TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Родителям> Детские книги>

Внеклассное чтение

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
   :Воспитание детей
   :Детская психология
   :Детские книги
     :Буквари
     :Внеклассное чтение
     :Детская познавательная и развивающая литература
     :Детская проза
     :Детская фантастика
     :Детские детективы
     :Детские приключения
     :Детские стихи
     :Зарубежные детские книги
     :Книги для детей
     :Книги для дошкольников
     :Книги для подростков
     :Сказки
     :Учебная литература
     :Школьные учебники
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
GM 4T40-E / 4T60-E / 4T65-E gearbox, service e-manual
GM 4T40-E / 4T60-E / 4T65-E gearbox, service e-manual
 
 
 Внеклассное чтение
    Наименование 
 Raaiselster
679474
 Raaiselster

 Автор: Troula Goosen

  Leopold se wereld stort in duie wanneer sy familie hul rykdom verloor. Hy sluit by ’n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as ’n touleier, reis saam op soek na die merk van haar voormense. Maar wanneer hulle by die geheimsinnige tolhuis in Ceres gestrand raak, kom hulle ’n donker wese in die berge tee en ontdek dat hulle nog altyd bestem is om die skrikbewind van die Verdwaalding stop te sit . . .
...
 Brand
679459
 Brand

 Автор: Fanie Viljoen

  'n Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11 in dieselfde skool. Na hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian stalk: Aanlyn, en later ook in die werklikheid. Eers is hy vir haar net nog 'n misterieuse vreemdeling, maar soos wat sy hom dophou openbaar hy onwetend sy diepste geheime aan haar. Maar Estie het geheime van haar eie, wat sy ten alle koste verberg, selfs toe sy en Arian later vriende word: Geheime wa
...
 The Choice Between Us
679442
 The Choice Between Us

 Автор: Edyth Bulbring

  A story of two girls living in Johannesburg. Two acts of betrayal, set more than fifty years apart. It is Johannesburg 1963 and Nelson Mandela is on trial for his life. Nine-year-old Margaret Channing-Court unwittingly attracts the attention of the security police to her home. Forced to make a choice, she watches helplessly as her family is destroyed. More than fifty years later, Jenna Moore, a troubled fifteen-year-old, is packing up her Great
...


 Sweepslag
679441
 Sweepslag

 Автор: Annerle Barnard

  Die vyftienjarige Paul se passie is vlieghengel. Een oggend gaps hy sy pa se motorboot om op die Vanderkloofdam te gaan hengel. Ongelukkig vir hom sien hy hoe ’n moord gepleeg word en beland hy in die kloue van die einste boewe. Hy word saam met ander jongmense gevange gehou in ’n luukse huis vol gruwels. Uitkomkans is daar nie, maar dinge raak so erg dat hy sy lewe gaan waag om weg te kom.’n Spanningsvolle, meesleurende verhaal waarvan die sent
...
 Blits 2: Operasie Hoerskool
679435
 Blits 2: Operasie Hoerskool

 Автор: Nadine Blom

  Hannes en Zander is in Gr 8. Hoerskool is soveel anders as wat hulle verwag het. Dit lyk boonop asof hulle vriendskap onder al die druk van aanpas in die nuwe skool gaan ly. Hannes se speurinstink word weer geprikkel toe 'n nuwe kind in sy klas hom een middag huis toe nooi. En Luna, as sy net wil ophou droom oor modelkontrakte! Gelukkig bly Melkbos die beste plek om te bly en is 'n goeie surf-sessie medisyne vir amper enigiets wat pla!
...
 Elton amper famous April en Juffrou Brom
679413
 Elton amper famous April en Juffrou Brom

 Автор: Carin Khratz
 The Reject
679407
 The Reject

 Автор: Edyth Bulbring

  Juliet Seven is waiting on a seacraft offshore from war-torn Mangeria, hoping that her beloved Nicolas will soon join her. Instead, the boat is pirated by a Reject boy stinking of rot and oil. A storm rises and they are swept away. They reach a new land, but all is not what it seems in this perfect place of refuge. Juliet is desperate to escape. Since the day of her birth, the blind tellers of Mangeria have prophesied that Juliet is ‘The One’. W
...
 Trompie Omnibus 7
679384
 Trompie Omnibus 7

 Автор: Topsy Smith

  In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie moet veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer sy vyand, Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai. Trompie en sy maats bak ook vir die wetenskaponderwyser 'n poets en Trompie skryf in vir 'n kompetisie wat 'n reis Kaap toe as prys aanbied.
...
 Snak
679381
 Snak

 Автор: Rouxnette Meiring

  Nadat Orpheus haar red by die sfinks, word Kara wakker in 'n Andromeda-wentelstasie, met geheueverlies. Kaleb en Mohlomi word herenig, maar Mohlomi dink Kara is dood. Hulle oortuig Ya-ya om hulle terug te neem Kango-grotte toe, maar sy laai hulle af by 'n skrikwekkende Chinafrika-werkersplaas. Intussen het Amber, soos die ouers, aan die slaap geraak. Mohlomi het nog die stervorm-voorwerp wat hulle by die sfinks gekry het. Wat moet hull
...
Показано 4474 - 4482 (всего 5320 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
491 492 493 494 495 496 497 498 499 500
Отзывы 
Иллюстрированный ключ к Таро
действительно хорошая книга, лучший из лучших ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007