Karlien draai haar handpalms na onder en kruis haar duime oor mekaar. Dan begin sy die gefladder van ’n skoenlapper naboots. Ek staar na haar. Skielik is Karlien vir my die mooiste meisie wat ek in my hele lewe gesien het. Ons al vier staan in ’n sirkel en doen die skoenlapper-ding. Stadig. Diskreet. Ek sien in my geestesoog hoe leerders oor die hele wereld saamstaan en mekaar teen boelies ondersteun. Nou verstaan ek waarom Nicola altyd so aa ...
Hier is die handleiding waarop jongmense en hul ouers gewag het, want dit bespreek die vele kwessies omtrent seksualiteit wat so moeilik is om tuis oor te praat. Marlene Wasserman is 'n kliniese seksoloog, 'n outeur, 'n opvoeder, 'n mediapersoonlikheid en 'n seksaktivis. Dr. Wasserman is hartstogtelik oor die bevordering en beskerming van die seksuele regte van jongmense, en voorsien 'n omvattende opvoedkundige bena ...
This is the guide that young people and their parents have been waiting for, as it addresses the many issues around sexuality that are so difficult to talk about at home. Marlene Wasserman is a clinical sexologist, an author, an educator, a media personality and a sexual activist. Passionate about promoting and protecting the sexual rights of young people, Marlene Wasserman has provided a comprehensive educational approach based on the sexual ri ...
Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-segoed wat die toets van die tyd deurstaan het – alles deur Suid-Afrikaners – is saamgevat in die boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied 'n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers. ...
C.J. Langenhoven, ook bekend as “Sagmoedige Neelsie”, was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers. Hy was ook kampvegter vir Afrikaans. Kom geniet sy wyshede en spitsvondighede, die beste van sy spreuke byeengebring deur J.A. Scannell in vyf afdelings: “Liefde en vriendskap, “Vlyt en loon”, “Waardes en waagmoed”, “Wysheid en kennis” en “Leierskap”. ...
South Africa’s most familiar and trusted guide for teenagers has been updated for a new generation of teenagers. It provides answers to all the questions teenagers find too awkward to ask.Teenagers will find clear and comprehensive information on subjects such as:• sex• relationships• sexually transmitted diseases• drugs • pornography• pregnancy• HIV ...

Suid Afrika se bekendste en mees gesaghebbende gids vir tieners is opgedateer vir die nuwe generasie. Dit verskaf al die vrae wat tieners te skaam is om te vra.Tieners sal maklike verstaanbare en verantwoordelike advies kry oor:• seks• verhoudings• seksueel oordraagbare siekties• dwelms• pornografie• swangerskap• VIGS ...