Wie is die Afrikaner vandag? Met ’n tas vol vrae reis die joernalis Fred de Vries van Orania na Pretoria om met uiteenlopende Afrikaners te praat: politici (FW de Klerk, Pieter Mulder), musieksterre (Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Fokofpolisiekar), sakemanne (Jannie Mouton), skrywers (Koos Kombuis, Antjie Krog) en selfs ’n vakbondleier ( Flip Buys) kom aan die woord. Hy ontmoet ook talle gewone Afrikaners – boere, polisielede en onderwysers – wat ...
Dis stiller, veiliger … en verveliger? Onwillige Voortrekkers is wat Fred de Vries die 21ste eeuse Afrikaners noem wat hulle oorsee gevestig het. Hoe ervaar hulle die lewe in Perth of Melbourne? Is dit nie net sissies of verraaiers wat die hasepad kies nie? Fred gesels o.a. met die Claassens, die De Villierse van Fremantle en Frikkie Kotze wat Potch vir Perth verruil het. In Melbourne kuier hy by die filosoof Johann Rossouw, wat uiteindelik tog ...
South African women's fertility poses a puzzle: despite immense poverty, our population is growing very slowly, against all international experience. Sadly, this cannot be attributed to the empowerment of women… Activist and analyst Rhoda Kadalie and her daughter Julia Pollak take a hard look at the politics behind our low fertility rate and related quandaries: low use of contraception and staggering rates of teen pregnancy. A wake-up call ...
Op 26 Februarie 1988, ‘n Vrydagaand, het Douwleen Bredenhann haar dogter Liesl by die balletklas gaan haal en begin kosmaak. Minute later is Liesl in hul agterplaas vermoor terwyl sy haar hondjie gaan kosgee het.’n Hemelhoe hekkie is Douwleen se hart-verskeurende ware verhaal van skok, pyn en ’n geleidelike soort heling. Die vertelling is onverskrokke en skreiend eerlik. Dit sal jou waarskynlik lewenslank bybly. ...
A fearless take on the state of our nation from one of South Africa’s most controversial commentators. This collection of Rhoda Kadalie’s best columns include sections on public figures such as Cyril Ramaphosa, Allan Boesak and Winnie Mandela, “troubled transformation”, “media meekness”, “foreign fumbles” and more. ...
Na haar sterk debuutbundel Die vloedbos sal weer vlieg keer Carina Stander terug met ’n ewe indrukwekkende tweede bundel. Mens en natuur, verval en groei, en boosheid en spiritualiteit vleg hier inmekaar. Natuur en emosie gaan hand aan hand en bly gevang in ’n belee ewewig, soos byvoorbeeld in haar gedigte oor swangerskap en geboorte waar biologiese groei en artistieke ontwikkeling tot sintese kom.Die digter het die vermoe om betekenis en klank ...
Die honger reisiger is pragtig geillustreerde reisverhale en ’n reseptebundel “sonder saaits”. Dis saamgestel uit die skrywer en haar sielsgenoot-man, Chris, se eksotiese reise na lande soos Turkye, Eritrea, Ethiopie, Frankryk, Egipte, Rusland met resepte wat ook van vriende afgebedel is.Niks is besonder uitheems of lastig om te maak nie. Dis sielskos, trooskos, en veral – kuierkos. ...
Are you worried about how to get your research project started and how to keep it on track? Do you wish you had help in gathering your thoughts and developing your ideas? This brilliant book is a great guide for students undertaking their first piece of independent research. Regular critical reflection is an invaluable tool for helping you gain new insights, deal with practical issues as they arise and develop your understanding. This book gets ...
W rozmowie na temat plci trzeba miec na uwadze i roznice, i podobienstwa miedzy mezczyzna a kobieta. Niestety jednak, w momencie kiedy jedno chce przewyzszyc drugie, moze ona nabrac odcienia sporu. Co do nauki, nie wdaje sie w tego typu dyskusje, a raczej skupia na zgromadzeniu danych i wszelkich informacji na temat roznic i podobienstw miedzy mezczyzna a kobieta. Niniejsza praca odkrywa przed czytelnikiem wyniki ostatnich badan nad tymi roznica ...