The story behind the story of a copyright saga that made international headlines. After Solomon Linda, a struggling South African musician, composed what became the world-renowned song The Lion Sleeps Tonight, he signed away his rights. Copyright expert Owen Dean tells the gripping story of the battle for reparation for the impoverished Linda family and how he took on international entertainment companies. A legal thriller with a happy ending. ...
As a young girl Charlize Theron saw Darryl Hannah in Splash and she was convinced that she would make a better mermaid. Ever since, she has pursued her dream with single-minded obsession. Prize-winning author Chris Karsten traces Charlize’s meteoric rise from a smallholding in South Africa to the pantheon of stars. Personal interviews with friends and family in South Africa and extensive research flesh out the life and career of this remarkable ...
Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skrywer Pieter Pieterse was volksbesit toe hy al skrywende langs sy swembad oorval is. Goue seun van die Afrikaanse letterkunde Uys Krige se kleindogter, haar man, kinders en huishulp is eweneens genadeloos deur hul tuinier en ’n makker om die lewe gebrin ...
Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks & Drugs & Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks en hartroerend. Hierdie is sy Voelvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Hy bely daar is dinge wat hy lank probeer ontken het, daarom kon hy nou eers daaroor skryf. En al is hierdie sy persoonlike blik op die mense en gebeure rondom die Voelvry-toer, beskryf dit terselfder ...
“Oepse daisy” kon net sowel “O bliksem”, “O gits” of “O magtag” gewees het, maar miskien is dit tyd om Juanita du Plessis in plaas van Jack Parow te speel. So se Johan Bakkes. Die maklik begaanbare wee hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle wee wat met bloedsweet gepaardgaan. Daar waar min ander dit nog gewaag het. Hier is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver en naby reise, propv ...
Aher Arop Bol is a boy of three or four when his uncle carries him from the bush into an Ethiopian refugee camp. This remarkable account tracks this Sudanese boy’s journey through one camp after another, through good times and bad, until he begins a vast journey through Kenya, Tanzania, Zambia and Zimbabwe which finally ends in South Africa some ten years later. ...
Karin Eloff is 'n boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat die kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoe te word – eers as gewone stripper, toe as danseres en masseuse in die Streelkasteel en uiteindelik redakteur van 'n pornografiese tydskrif. Haar pad le besaai met middeljarige mans, Afrikanermeisies met eksotiese Engelse ver ...
The true story of an ordinary policeman who served in the South African Police Force at the height of apartheid. With graphic scenes of violence and sex, it exposes the realities of being in the police force in the seventies and eighties when brutality was commonplace and men didn’t cry.Johan Marais was also a witness to and participant in incidences of police corruption and brutality. He developed a serious drinking problem and suffered from po ...