TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Audi 01E, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
Audi 01E, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 Voorskrif vir die hart
677603
 Voorskrif vir die hart

 Автор: Kristel Loots

  Dokter Zoely du Toit kan nie wag om op die platteland te gaan locum nie; sy wil gaan wegkruip totdat die stof rondom haar gaan le het. Na die Foucom-skandaal is haar gesig maar net te bekend in Johannesburg se sosiale kringe. Op Arendsnes, so hoop sy, sal haar verlede haar nie inhaal nie. In elk geval nie dadelik nie. Maar dis moeilik om ’n lae profiel te handhaaf as jy saam met die arrogante en dodelik aantreklike dokter Vito Vincenzo moet werk
...
 Onthou jy nog die liefde?
677602
 Onthou jy nog die liefde?

 Автор: Marlee Tesselaar

  Anika Summers se lewe het haar al ver paaie van die Paarl laat loop. Wanneer haar pa, vir wie sy getrou elke maand geskryf het sonder dat sy ooit ‘n antwoord terug ontvang het, siek word, dwing die lewe haar om terug te keer. Sy is immers verpleegster en dit is haar plig om na haar pa om te sien. Maar dit dwing haar ook om weer vir Nelis de Villiers te sien, die wynmaker en man van haar jeug met die sagte blou oe. Die man wat haar hart in die ho
...
 Ena Murray Omnibus 24
677601
 Ena Murray Omnibus 24

 Автор: Ena Murray

  In Agter die masker word die beeldskone Tania Roux feitlik onherkenbaar vermink in ’n motorongeluk. Ook haar gees het ’n knou gekry – sal dit weer kan herstel?In Bruid uit die vreemde onderneem die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye ’n bootreis na die suidpunt van Afrika; sy is op soek na haar broer wat spoorloos verdwyn het en is onbewus dat sy dalk oop-oe in ’n lokval inloop.En in Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swa
...


 Wilna Adriaanse-omnibus 1
677600
 Wilna Adriaanse-omnibus 1

 Автор: Wilna Adriaanse

  In ’n Ongewone belegging besluit Georgina Walters om kinderoppasser te speel vir ’n baie welgestelde man se drie spruite. Net jammer die man – donker, met rookgrys oe wat haar laat stotter – dink nie sy’s opgewasse vir die taak nie. Of speel hy doelbewus kat en muis met haar? In Alleenvlug dink Francis Malan om jouself lewenslank aan iemand te verbind is te veel gevra. Veral as die iemand Michael Alheit is, die man wat meisies soos posseels vers
...
 Susanna M Lingua-keur 12
677599
 Susanna M Lingua-keur 12

 Автор: Susanna M. Lingua

  In Waar die frangipani bloei is die streng, tradisievaste Portugese Edelman wat die septer swaai op Braco nie voorbereid op die koms van die vurige, selfstandige Ronelle Dekker na die Afrika-kusdorpie nie. Dis nie lank nie of die vonke spat tussen hulle!In Volmaan oor die Tiber verneem Karin du Rand dat sy slegs vier maande oor het om te leef. Haar laaste dae wil sy in Rome deurbring, en hier maak sy onverwags kennis met ’n briljante breinchirur
...
 Ena Murray Omnibus 23
677598
 Ena Murray Omnibus 23

 Автор: Ena Murray

  In Die ryper jare kan Amanda, mannekyn by ’n bekende modehuis, nie verstaan hoekom haar ma skielik so anders optree nie. En so ook haar baas, die man wat haar hart verower het.In En die verlange bly trou Wouda met ’n man wat sy geglo het haar geluk kon bied, selfs liefde . . . tot daardie nag, hul huweliksnag . . .En in Die man met die geel oe gee die geheime agent majoor Brand Brom se nuwe werkgewers hom ’n opdrag: om saam met ’n vrou van sy ke
...
 Louisa du Toit Omnibus 3
677597
 Louisa du Toit Omnibus 3

 Автор: Louisa du Toit

  In Die juigende oes loop Ryno, nuwe proponent op Kempville, hom vas in die aweregse pastoriekind Naomi. Sy wek by hom ’n vreemde deernis, so anders as dit wat hy vir sy huidige lewensmaat voel . . .Omdat die wind alleen is vertel die verhaal van Hermien wat haar eie brood wil verdien, self wil besluit oor haar voorkeure en afkeure. En vir die enigste dogter van die ryk Jacques Malan voel dit of sy oopoe inloop in ’n huwelik waaroor sy bedenkinge
...
 Ena Murray Omnibus 22
677596
 Ena Murray Omnibus 22

 Автор: Ena Murray

  Die hoofkarakter van ’n Vrou soos Salome is die liefling-ster van die sangverhoog. Maar die joernalis Jaco Retief sien ’n weerloosheid in die Salome Truter. Impulsief nooi hy haar vir ete, en ontdek dan dat daar agter die openbare beeld ’n oneindige hartseer skuil.In Twee paaie na Khuana kan Anel Bredenkamp nie verstaan waarom twee mans skielik so gretig is om haar Bosveldplasie te koop nie. Eindelik staan sy alleen in hierdie onheilspellende bo
...
 Susanna M Lingua-keur 11
677595
 Susanna M Lingua-keur 11

 Автор: Susanna M. Lingua

  In Die blinde baron bevind Lizelia haar in ’n penarie – alleen en platsak in ’n vreemde land, en dit saam met ’n moeder wat ’n peperduur operasie moet ondergaan. Maar ’n toevallige ontmoeting met die blinde baron Edoardo de Mashatini bied onverwags ’n moontlike uitkomkans – ’n baie eienaardige een . . .In Lokstem van die vreemde raak die aantreklike Rina bevriend met ’n Italiaanse krygsgevangene, Pedro Sardinni, wat haar reeds uitgesoek het as n
...
Показано 26524 - 26532 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2941 2942 2943 2944 2945 2946 2947 2948 2949 2950
Отзывы 
Пейзаж в искусстве
Пожалуста проверте скачивание книг я питалса скачать любую з ..
3 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Жизнь без трусов
Жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007