Be Careful What You Wish For. . . Only a woman with nothing left to lose knocks on a vampire's door and asks for help. Shannah Davis is convinced that the mysterious dark-haired man she's followed for months can save her life–if he doesn't kill her first. But though Ronan insists he can't give her what she needs, his kiss unleashes a primal hunger that makes her feel truly alive for the first time. After centuries of existen ...
In The Still Of The Night The city is in a panic. In the still of the night, a vicious killer is leaving a trail of mutilated bodies drained of blood. A chilling M.O. that puts ex-vampire hunter Regan Delaney on the case, her gun clip packed with silver bullets, her instincts edgy. But the victims are both human and Undead, and the clues are as confusing as the vampire who may be her best ally–she hopes. . . Master of the City, Joaquin Santiag ...
Sleepy Southern Days As the pampered daughter of one of Spring Creek's most prestigious southern families, Ella Porter has lived her entire life on the straight-and-narrow. And being «good» has kept Ella safe and sane–until now. Suggestive yet ominous letters have been arriving at her office with alarming frequency. Letters that remind her of the disturbing ones she used to get from Reed Conway–the hellraiser she knew from childhood–after ...
Mardaleen Derks was die wenner van Huisgenoot en kykNET se tweede fliekkompetisie met haar vertelling van hoe haar en haar man, Hugo, se liefdespaadjie geloop het. Dit was voorwaar geen eenvoudige paadjie nie. Hulle ontmoet skrams. Ontmoet weer – en vind mekaar. Maar so maklik gaan dit nie wees nie, want so diep as wat hulle gevoel vir mekaar mag wees, beur die twee in heeltemal verskillende rigtings . . . Kom reis terug in die tyd (1997 tot 200 ...
Shelley Jacobsen is in her forties with three-year-old twins and feels trapped in her life. She thought returning to the working world would provide some excitement but the coffee and decor shop that she opened with her friend Di is proving to be just another gilded cage. To make matters worse, Jerry, her husband, is newly consumed with Jewish guilt since having the twins, which reminds Shelley that she will always be a Shiksa as far as his fami ...
In Liefde met gevoel sit laerskoolonderwyser Magriet in ’n penarie. Sy’t gedink Walter is die een, maar na ’n seevakansie by sy ouerhuis, is dit duidelik dat hulle nie vir mekaar bedoel is nie. Maar hoe raak sy van hom ontslae? Boonop moet Magriet weens ’n besering fisioterapie kry. Haar terapeut, Pierre, is die mooiste man wat sy nog ooit gesien het. Paulie Hopkins moet haar doktorsgraad afhandel in Veldpad van verlange. Daar le vir haar drie w ...
Die laaste wens van ’n liewe vriendin stuur Talla na die Glencoe-vallei in Skotland. Sy neem haar wolkboekie saam om haar stokperdjie, die soeke na seldsame wolke, voort te sit. Daar word sy by ’n koddige rondloper, Mikey, se soektog na sy verdwene geliefde betrek. Maar dit blyk gou dat Mikey se geestestoestand troebel is. Dan duik herinneringe aan Talla se kinderdae in Warmbad, en aan haar eerste liefde, Astian, by haar op. Sal sy waag om antwo ...
Emile de Jongh, kroonprins van die modelplaas La Rhone, is ’n gesogte vangs onder die vroue in En die klippe sal uitroep. Miempie Rust, die distrik se nuwe verpleegsuster, is egter nie beindruk met Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder na reg en geregtigheid – veral vir die plaaswerkers. Was Louis Mocke se erfporsie die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais in Verworpe silwer? Hoekom is sy broer, Darius, so bekommerd oor Santie se toekom ...