TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Родителям> Детские книги>

Детские приключения

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
   :Воспитание детей
   :Детская психология
   :Детские книги
     :Буквари
     :Внеклассное чтение
     :Детская познавательная и развивающая литература
     :Детская проза
     :Детская фантастика
     :Детские детективы
     :Детские приключения
     :Детские стихи
     :Зарубежные детские книги
     :Книги для детей
     :Книги для дошкольников
     :Книги для подростков
     :Сказки
     :Учебная литература
     :Школьные учебники
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
JAC Refine S5 (1.5+DCT) с 2015 по 2019 год электросхемы и электрооборудование в электронном виде (на английском языке)
JAC Refine S5 (1.5+DCT) с 2015 по 2019 год электросхемы и электрооборудование в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Детские приключения
    Наименование 
 Oliver Strange and the Journey to the Swamps
678309
 Oliver Strange and the Journey to the Swamps

 Автор: Dianne Hofmeyr

  Oliver Strange’s life in London is all very normal until his father disappears in the wilds of the Okavango Swamps while collecting frog data. When Oliver goes in search of his dad, he is captured and things go from bad to worse. He soon discovers his knowledge of reading maps and his Swiss Army knife are not enough when faced with crocodiles, hippos, lions and dynamite-brandishing crooks with a sinister goal – to collect venom from the most poi
...
 Danda
678286
 Danda

 Автор: Chris Barnard

  Verwerk deur die skrywer en heruitgegee met nuwe omslag. Danda (Daniel Daneel) vertrek sonder die medewete van sy pleegouers met sy tuisgemaakte vlot, sy nagapie, kraai, ratel en hond om sy pa in ’n ver hawe te gaan soek. Op die avontuurreis kom hy byna om in stormwater, verloor sy vlot, raak beseer, en loop boonop die uitgeslape leegleer oom Sarel Vetvoet raak. Ook krokodille en seekoeie word ’n bedreiging. Die troeteldiere en Vetvoet sorg vir
...
 Speurder Kwaaikofski 5: Die slinkse slangslenter
678284
 Speurder Kwaaikofski 5: Die slinkse slangslenter

 Автор: Jurgen Banscherus

  Hoe het dit eintlik gebeur dat Kwaaikofski ’n speurder geword het? Kwaaikofski dink terug aan sy eerste saak: Die slinkse slangslenter. Die legendariese saak wat gesorg het dat Kwaaikofski vir Olga ontmoet en ook Carpenters kougom ontdek het! Dit is ook die raaisel wat daartoe gelei het dat hy sy ware roeping vind: Om ’n wereldklas speurder te word.
Die Speurder Kwaaikofski-speurreeks is deur een van Duitsland se mees geliefde skrywers v
...


 Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe
678227
 Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe

 Автор: Jurgen Banscherus

  Kwaaikofski word ontvoer! Sy ontvoerders lyk baie grillerig – hulle het almal maskers op en hulle kaalgeskeerde koppe is blou! Maar dis nie die ergste nie: Een van die booswigte waag dit om vir Kwaaikofski dieselfde haarstyl te gee – en nou lyk hy soos ’n blou paaseier. Ons slim speurder gaan dit beslis nie daar los nie. So begin een van die mees misterieuse sake van sy hele speurloopbaan . . . Die Speurder Kwaaikofski speurreeks is deur een v
...
 Speurhond Willem in New York
678188
 Speurhond Willem in New York

 Автор: Elizabeth Wasserman

  Adriaan en Willem, sy speurhond-troeteldier, se vyfde avontuur saam speel af in die stad van geel taxi's, wolkekrabbers en warmbrakke! Toe Willem een middag daarop aandring om gebad te word, kry Adriaan dadelik snuf in die neus. Kort daarna skryf Willem homself vir 'n hondekompetisie in, en toe Adriaan hoor die eindronde word in New York gehou, word sy vermoedens bevestig: die Internasionale Speurdiens benodig weer Willem se dienste.
...
 Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook
678185
 Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook

 Автор: Jurgen Banscherus

  Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie! Kommisarek, die skool se opsigter, het ’n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en sien vreemde, onaardse skaduwees op die skoolterrein rondsluip. Kwaaikofski skrik natuurlik nie vir ’n koue pampoen nie en hy besluit dadelik om ondersoek in te stel. Maar toe hy die pienk skoolspook een aand om middernag van aangesig tot aangesig aa
...
 Speurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieende koei
678184
 Speurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieende koei

 Автор: Jurgen Banscherus

  Hierdie keer is Kwaaikofski in die platteland, maar dit is alles behalwe ’n vakansie! Die dorpie waar hy gaan kuier het ‘n goeie speurder dringend nodig. Met sy aankoms gewaar hy ’n vreemde, blou rubberkoei wat deur die lug vlieg. En later vind Kwaaikofski ’n harige koeistert in sy bed, saam met twee lang, bleek bene! Iemand probeer hom beslis die skrik op die lyf jaag . . . Gelukkig sorg die mooi meisie, Julie, dat die lewe tussen koeie, trekke
...
 Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik
678183
 Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik

 Автор: Jurgen Banscherus

  Kwaaikofski is ‘n 9jarige seun met ‘n avontuurlike stokperdjie: Hy is ’n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy! Sy eerste speursaak is ’n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunsteling-kougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent, Slang,
...
 Woestyngevangene
677749
 Woestyngevangene

 Автор: Andrea Abbott

  Wat sal jy doen as jy alleen in die woestyn gelos word? Sal jy op een plek bly in die hoop dat ’n soekgeselskap jou uiteindelik sal vind? Of sal jy op jou eie die pad uit probeer kry? Dis die twaalfjarige Leo Knight se dilemma toe hy per ongeluk in die Namib Woestyn agtergelaat word deur die studente wat saam met hom op ’n sterrekyk-ekspedisie is. Maar geen hulp daag op nie, net ’n rondloperhond, wat asof uit die niet verskyn. So begin ’n tog wa
...
Показано 2530 - 2538 (всего 2904 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
281 282 283 284 285 286 287 288 289 290
Отзывы 
Небеса так близки!
Как верующему, мне очень понравилась книга, как подтерждение ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Секреты уличных знакомств
Секреты уличных знакомств
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007