Dan glimlag Leonardo. “Nou ja, love and greetings. Soos ek gese het, ek sal mooi na jou meisie kyk terwyl ons in Italie is.” Hy begin wegstap. “Kom jy, Kali?” roep hy oor sy skouer. “Ek dink nie ons sal mekaar weer sien voor ons lughawe toe ry nie.” Ek soen Zak sag op sy wang. “Ek mis jou al klaar.” Hy gryp my hand toe ek omdraai om weg te stap. “Kali, ek is lief vir jou en ek sal nie toelaat dat iets . . .” Hy bly vir ’n sekonde stil, sy oe o ...
Die nuweling-Bewakers – Tara, Nomsa, Leonardo en Kali – se Kragte en Magte word sterker. Toe Tara se ma ontvoer word, oorreed Tara hulle om deur die Poort te gaan om na haar ma te gaan soek, al het die Raad van Bewakers dit streng verbied. Intussen word die band tussen Leonardo en Kali al hegter. Hoe lank sal sy nog vir Zak kan jok oor waarom sy en Leonardo so baie tyd saam deurbring? En sal die Nuwelinge se Kragte en Magte sterk genoeg wees om ...
“Kyk!” se Luc. “Dis wat ek vir jou wou wys. Sy word genoem ‘Die Gevleuelde Oorwinning van Samothrace’, en vir my is sy die tweede mooiste meisie in die Louvre.” Emma bloos toe hy tergend na haar kyk. Die Franse verstaan sowaar die kuns van flirt! dink sy. Dalk word dit nog hier as skoolvak aangebied. Emma is nie veel lus vir die Franse kursus in Parys nie – haar ouma se geskenk vir haar sestiende verjaarsdag. Maar die Stad van Lig betower haar ...
Someday I’ll see the sky. I’ll climb the thousand steps. The gates will open and my family will be waiting, ready to take me home. Sixteen-year-old Ebba has never experienced life outside the underground bunker deep inside Table Mountain, known as the colony. But in a sudden twist of fate she is Elevated to join the elite living on the surface in a post-apocalyptic world. Was she saved because of the mysterious birthmark on her hand? The H ...
“Die poort is oop.” Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in ’n begraafplaas opgegrawe. Geel vel span styf bo-oor haar kop, en hier en daar klou bossies hare soos droe gras aan haar kopvel vas. Sy leun nader. Ek ruik verlepte blomme. “Jy het haar ook gesien,” se sy. “Hulle het haar kom haal.” Sy trek haar og ...
Mattie Moolman en Henk Velder is al van kleintyd af beste maats. Toe Mattie aand na aand die sterrereen oor die Skimberge oplet, oortuig sy Henk om saam met haar te gaan ondersoek instel. Maar hulle kry teespoed toe hulle vlot by ’n waterval afstort. Gelukkig kry hulle dit reg om uit die malende rivier te swem, en hulle begin stap in die hoop om weer hulle pad huis toe te vind. In die ravyn ontdek hulle die elfkoninkryk Loherin. Hier ra ...
In the Pacific Northwest, the trees are always green, the eagles are always stern and Sasquatch is always, well, naked. But what happens when a rule-touting ranger shows up to ask Sasquatch to put some clothes on? Find out in this story of mountainous fun and evergreen hilarity. ...
Created by identical twin brothers (Kyle is the author and Derek is the illustrator), Monster ABC is a quirky, witty alphabet book that is already a regional favorite in the Pacific Northwest. Now available for the first nationally, Monster ABC is sure to find a wide audience as one of the funnier, more adorable and thoughtful alphabet books on the market.This award-winning children's board book adds some energy and gentle irreverence to th ...