TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Публицистика и периодические издания> Публицистическая литература>

Публицистика

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
   :Периодические издания
   :Публицистическая литература
     :Афоризмы и цитаты
     :Военное дело / спецслужбы
     :Зарубежная публицистика
     :Публицистика
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Nissan Tiida (C11) 2004 thru 2007, service e-manual
Nissan Tiida (C11) 2004 thru 2007, service e-manual
 
 
 Публицистика
    Наименование 
 Skrik op die lyf
678891
 Skrik op die lyf

 Автор: Группа авторов

  Die kollektiewe geheuebank is propvol bangmaakstories; spektakulere en sinistere afskuwelikhede word vanaf die wieg van die mensdom oral oorgelewer, van grot tot kampvuur. Nou is dit geboekstaaf: ? vreesaanjaende bundel grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goelery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, seances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte en alles wat onverklaarbaar is. Laat gerekende spekskieters
...
 Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale
678877
 Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale

 Автор: Deon Meyer

  Deon Meyer se Bottervisse in die jem was so gewild dat dit keer op keer herdruk is. Hier is die lekkerleesverhale nou in ’n splinternuwe, hersiene gedaante. Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale sluit boonop vyf verhale in wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder meer die titelverhaal wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. In hierdie versameling ontlok elke storie ’n gevoel van deernis met die karakters, of ’n uit
...
 Kamee
678814
 Kamee

 Автор: Roela Hattingh

  ’n Vars nuwe stem in Afrikaans. Die verhale in hierdie bundel belig uiteenlopende karakters, milieus en temas. Hattingh gooi die net wyd: in een verhaal neem ’n Hindoe-meisie wraak na haar Joodse kerel se verraad; in ’n ander word ’n 4x4 die middelpunt van ’n boeretroue. Daar is huwelike wat verbrokkel, ouers en kinders, slagters en vegetariers, rebelle en randfigure. ’n Stem met sensitiwiteit en insig is egter telkens aan die woord, en bind die
...


 Nuwe Stories 3
678752
 Nuwe Stories 3

 Автор: Группа авторов

  Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig word met die sewentien verhale in hierdie bundel afgesluit. Vanjaar se verhale – soos byeengebring deur Suzette Kotze-Myburgh en Leti Kleyn – belig uiteenlopende temas soos skuld en onskuld, grootword en veroudering, moord en die dood, familieverhoudings, kwesbaarheid en verlies, liefde en seks. Die skrywers is Frederick J. Botha, Luka Dreyer, Susan Gaig
...
 Die ding in die riete
678711
 Die ding in die riete

 Автор: Jean Lombard

  Jy sien op ’n dag jou eerste rinkhals langs ’n trappie in die sitkamer, of ’n pofadder wat jou pa met die geweer skiet, en jy raak bewus van die loutere wilde vrees wat oral opwel sodra die woord “slang” deur iemand geskreeu word. Die oeroue slang word op vernuwende wyses deur skrywers gebruik om iets diepers aan te roer. Die slang word meer as slang, dit word ’n sleutel wat iets onsebaars ontsluit.
...
 150 Stories
678690
 150 Stories

 Автор: Nataniel

  Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniel se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniel is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom ’n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans en Engels) uit ouer bun
...
 Diepsee
678661
 Diepsee

 Автор: E. Kotze

  Sedert die verskyning in 1982 van haar bekroonde debuut, Halfkrone vir die Nagmaal, het E. Kotze haar gevestig as fyn en intieme waarnemer van mens en natuur, veral van die onherbergsame Weskus. Die lot van vroue en kinders in die ruwe Sandveld, die swaarkry van ’n vissermanslewe, die wel en wee van gewone, eenvoudige mense, word subtiel en treffend geteken. En altyd ook met die oog op die mooie, die humoristiese. Diepsee bevat ’n keur uit E. K
...
 Biegbrief en ander verhale
678597
 Biegbrief en ander verhale

 Автор: Esta Steyn

  Nee, ant Millie, het Annalise gedink, ek gaan nie net my hare verander nie. Ek sal sommer vir ’n totale makeover gaan. Ek is nou moeg en siek en sat daarvoor om ’n ou lieslap te wees. Ek wil ook ’n slag soos ’n million dollar babe voel! En Petrus sal betaal. Hy sal elke sent betaal. En het Petrus betaal? Moenie eens vra nie! Vra eerder: Het Annalise se plan gewerk? En nie net hare nie, want wat van ant Liefie se gespook – ja, letterlik – om haa
...
 Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman
678401
 Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman

 Автор: Herman Charles Bosman

  Hierdie versameling bevat die beste verhale en humor van Bosman, nou ook in Afrikaans vertaal deur die bekroonde Afrikaanse digter, Johann de Lange.
Sterlig op die veld bevat 23 van Bosman se beste stories. Dit sluit klassieke Oom Schalk-stories in soos “Die pad na Mafeking”, “Die Rooinek” en “Makapan se grotte”, en ook Voorkamerstories soos “Skoolkonsert” en “Geboortesertifikaat”. En in beroemde stories soos “’n Boere-Rip van Winkel” en
...
Показано 15094 - 15102 (всего 17486 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
1671 1672 1673 1674 1675 1676 1677 1678 1679 1680
Отзывы 
Богдатский вор
если бы действительно можно было бы прочитать книгу, то отзы ..
1 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Новая жизнь без трусов
Новая жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007