TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Публицистика и периодические издания> Публицистическая литература>

Публицистика

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
   :Периодические издания
   :Публицистическая литература
     :Афоризмы и цитаты
     :Военное дело / спецслужбы
     :Зарубежная публицистика
     :Публицистика
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Hino P11C engine, service e-manual
Hino P11C engine, service e-manual
 
 
 Публицистика
    Наименование 
 Kosblik
678315
 Kosblik

 Автор: Группа авторов

  Kosblik is ’n heerlike boek wat gemik is op sowel die leser van ernstige Afrikaanse literatuur as die liefhebber van stories oor kos en wyn, en dit sluit smulpape en gastronome in. Die bydraers is Wilna Adriaanse, Christine Barkhuizen le Roux, Zandra Bezuidenhout, M.C. Botha, Kerneels Breytenbach, Willemien Brummer, Izak de Vries, EKM Dido, Isobel Dixon, Rachelle Greeff, Helena Gunter, Joan Hambidge, Marie Heese, Nicole Jaekel Strauss (ook die s
...
 Maar wie snoei die rose in die nag?
678304
 Maar wie snoei die rose in die nag?

 Автор: Abraham H. de Vries

  Abraham de Vries vermom sy “kontreiverhale” soms as “ernstige verhale” en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. In ’n vertroude vertellerstem, ’n stem wat byna uniek is in Afrikaans, word die leser herinner aan die verstrengeldheid van die magiese en aardse van ons lewens. Die verhale gaan onder meer oor spoke en vendusies, oor ’n nuwe lig op die bekende Stanley de Wit se ster teen die b
...
 Shadows
678289
 Shadows

 Автор: Novuyo Rosa Tshuma

  Novuyo Rosa Tshuma has won international acclaim for her short fiction. In this, her first collection – consisting of a novella and five short stories – Novuyo displays the breathtaking talent that has seen her win numerous awards. She sketches, with astounding accuracy, the realities of daily life in Zimbabwean townships and the peculiar intricacies of being a foreigner in Johannesburg. Vivid, sparse and, at times, tragically beautiful, Shadows
...


 Die vrou in die vuur
678157
 Die vrou in die vuur

 Автор: Riana Scheepers

  Die heel beste kortverhale uit Riana Scheepers se oeuvre [die bundels Die ding in die vuur (1990), Dulle Griet (1991), ’n Huis met drie en ’n half stories (1994), Feeks (1999) en Katvoet (2009)] word hier saamgevat. Dit sluit onder meer verhale in wat die fokus plaas op liefde en sensualiteit in hul vele vorme, asook Afrika-mistiek. Die storie wat aan die bundel sy titel verskaf – ’n verwysing na Jeanne d’Arc – is ’n splinternuwe, boeiende toevo
...
 Die Beste verhale van Eugene N. Marais
678123
 Die Beste verhale van Eugene N. Marais

 Автор: Eugene N. Marais

  Die enigmatiese digter, verteller en wetenskaplike Eugene N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy pragtige gedig “Winternag” of die weergalose Dwaalstories ken, is hy die skrywer van werke wat jou lank bybly. In hierdie heruitgawe verskyn die skrywer se beste en mees onderhoudende kortverhale, soos uitgesoek deur Merwe Scholtz. Soos Marais se lewe self, wentel die meeste v
...
 Op 'n galop na Buckingham-paleis
678121
 Op 'n galop na Buckingham-paleis

 Автор: Naas Steenkamp

  Die subtitel, Vertellings van ’n verloopte diplomaat, wek die verwagting dat daar iets met hierdie loopbaan verkeerd gaan loop . . . Juis hierin le ’n volgehoue spanningslyn. Die skrywer vertel eerlik en met humor van sy jare as junior diplomaat in Suid-Afrika Huis in Londen, in die tyd van die politieke woelinge van die onstuimige laat 50- en vroee 60tigerjare. Hy was o.m. privaat sekretaris vir die hoe kommissaris in Londen in die dae van Shar
...
 Die Afrikaanse Kortverhaalboek
678118
 Die Afrikaanse Kortverhaalboek

 Автор: Группа авторов

  Die sewende hersiene uitgawe van hierdie standaardwerk en bekende bloemlesing wat al baie lank beskou word as die barometer van die kortverhaalgenre in Afrikaans. Die nuwe uitgawe sluit 133 verhale van 81 skrywers in. Die chronologiese volgorde, wat oor ’n tydperk van byna 120 jaar strek, gee ’n goeie oorsig van die ontwikkeling van hierdie genre in Afrikaans. Dis die ideale geskenk vir iemand wat belangstel in die stand van die Afrikaanse liter
...
 Bloedfamilie
678111
 Bloedfamilie

 Автор: MS Burger

  Die kortverhale in hierdie debuutbundel vorm nie net tematies ’n eenheid nie, maar daar is terugkerende situasies en karakters: twee susters, waarvan een mooier en inkenniger is, ’n problematiese verhouding tussen ma en dogter, lesbiese verbintenisse en ’n onmag om deel van die konvensionele gesins- en familieopset te word. Verskeie sosiale en filosofiese kwessies word op ’n kompromislose en waagmoedige manier aangepak.
...
 Anderkant die scrap
678094
 Anderkant die scrap

 Автор: Dana Snyman

  Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, le hy nou familie uit in die storie “Familiefoto”. Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal: Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moe
...
Показано 15085 - 15093 (всего 17486 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
1671 1672 1673 1674 1675 1676 1677 1678 1679 1680
Отзывы 
125 развивающих игр для детей до 1 года
Полезная книга, особенно для молодых родителей, которые в пе ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Новая жизнь без трусов
Новая жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007