Although World War One did not bring Zeppelin airships to threaten South Africa's skies, or invading foreign soldiers to march through its towns, its inhabitants were also drawn into one of the most bloody and shattering global conflicts of the 20th century. Renowned historian Bill Nasson explores how the complex dynamics of the crisis of war shaped the character of South African politics and the life of its fragmented and frequently turbul ...
During the Anglo-Boer War, the conflict between the British and the Boers spilled over from the battlefield to the farmsteads of the Orange Free State and the Transvaal. The internment of women and children in concentration camps was part of a total war waged by the British Empire not only against the republican forces, but also civilians. Perilous conditions and overcrowding in many camps led to thousands of deaths and untold suffering. ...
In die Anglo-Boereoorlog is die stryd nie net op die slagveld nie, maar ook tot op plaashuise se stoepe gevoer. Die aanhouding van vroue en kinders in konsentrasiekampe was deel van 'n totale of volskaalse oorlog wat die Britse Ryk teen stryders en burgerlikes van die twee Boererepublieke geloods het. Die haglike omstandighede en oorbevolking in die meeste kampe het tot duisende sterftes en onmeetbare lyding gelei. Die trauma van hi ...
Die dramatiese en boeiende verhaal van die Afrikaners – vol teenstrydige neigings tot vryheid en onderdrukking – in hoogs leesbare styl. Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee verken die redes vir die Afrikaners se opgee van mag asook hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma. 'n Topverkoper wat wyd gereken word as die standaard-werk oor die geskiedenis van Afrikaners in Suid-Afrika. ...
Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In die stryd het broer teen broer ook teen mekaar te staan gekom. Duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaier word die teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en veldverslae. Daar is tragiese verhale soos die v ...
Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te he of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indie aangehou. Sy lot was soortgelyk aan die van duisende ander burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog na kampe op St. Helena, Ceylon, ...