Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom? Hoe het die interaksie tussen Afrikaners, die Britse regering en swart mense die land help vorm? Waar staan ons vandag as 'n nasie? In hierdie boek span gerekende Suid-Afrikaanse historici saam om hierdie en ander vrae oor ons verlede te beantwoord. Onder leiding van die bekende prof. Fransjohan Pretorius gaan hulle terug na die oorsprong van die aarde en beweeg daarna deur ...
Politieke straatgevegte is aan die orde van die dag en leiers skiet klaaglik te kort. Waar staan ons land vandag, amper agtien jaar na die demokratiese oorgang? Jan-Jan Joubert, bekende politieke ontleder, betoog dat hoewel die land se puberteit nie sonder storm en drang is nie, alles nie net bleek lyk nie. Hy kyk indringend na sosiale euwels, ekonomiese kwessies en die lesse van Marikana in 'n deurdagte blik op die stand van die nasie. ...
Henning Viljoen, 'n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Teen die aanvang van die guerrillafase is hy reeds 'n deurwinterde vegter in die Oos-Transvaal. Sy dagboeke, nou vir die eerste keer verwerk, bied 'n aangrypende blik op 'n oorlog wat ons gedink het ons reeds ken. Henni ...
He aqui algunas afirmaciones que el autor ha oido por television y en otras ocasiones: «Con seguridad, el budismo es superior: no tiene la ingenuidad del cristianismo»; «?Cristo? Un mito, como Osiris o Dionisio»; «Jesus es un personaje historico, pero solo fue un buen rabino»; «El Apocalipsis, como el resto de los Evangelios, se escribio como minimo en el siglo II o III»; «La estrella de Belen habria quemado el portal; mas aun, habria destruido ...