TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
GM 4T40-E / 4T60-E / 4T65-E gearbox, service e-manual
GM 4T40-E / 4T60-E / 4T65-E gearbox, service e-manual
 
 
 Юмористическое фэнтези
    Наименование 
 Die tragiese saak van Pamina Vermaak
679367
 Die tragiese saak van Pamina Vermaak

 Автор: Annie Klopper

  Toe Pamina Vermaak op skouspelagtige wyse by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Druipstert keer sy terug na haar ma-hulle op die klein Weskusdorp Witwaterbaai – ’n plek wat sy gesweer het haar nooit weer sou sien na ’n fiasko elf jaar gelede nie. Maar nou moet sy tog haar onkonvensionele gesin, van wie sy vervreem geraak het, in die oe gaan kyk. Intussen lek steelfoto’s uit van rockster Wolf de Jager se verloofde, aktrise Daniell
...
 Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey
679366
 Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

 Автор: Charl-Pierre Naude

  Op ’n dag in die vroee sewentigs merk ’n afgelee Noord-Kaapse gemeenskap ’n gebou in hul midde waar voorheen net braak grond was. Drie weke later verdwyn die gebou . . . Lees ook oor die vreemde werklikheid van mense wat meer as een keer gelewe het, oor die jong man wat so skaam was dat hy nie op foto’s kon vertoon nie, en oor die intense liefdesverhouding van ’n paartjie wie se lewenspaaie net vir ’n paar sekondes gekruis het.
...
 Die Generaal
679365
 Die Generaal

 Автор: Hans Pienaar

  Daar is ’n klop aan die deur. My vinger wil nie verder saamtrek nie. My hart hamer die sekondes in my ore om. Wat sal gebeur as ek die sneller trek? Johan is negentien en in die weermag. Wanneer die adjudant hom inlig dat hy na Seksie C in die Zambesivallei gestuur word om onreelmatige ontgroening te ondersoek, pak ’n ongekende opgewondenheid hom beet. Maar dit is korte duur, want Johan besef gou hy is nie opgewasse teen die weermag nie. Ter ont
...


 Die daggaboer
679363
 Die daggaboer

 Автор: Jean-Pierre de Kock

  Lennet Loots is ’n alleenloper. Hy woon op ’n lappie grond buite Baardskeerdersbos waar hy boer met groente en vrugte, en dagga. Jare gelede was Lennet ’n gewone rekenmeester wat ’n gewone voorstedelike bestaan gevoer het, maar iewers langs die pad het hy alles opgegee – sy meisie, sy loopbaan, sy pa in die alzheimers-kliniek (wat hy vermy, al woon hy net om die draai). Die daggaboer is ’n ontroerende debuutroman – die relaas van ’n jong man wat
...
 The Hum of the Sun
679351
 The Hum of the Sun

 Автор: Kirsten Miller

  After burying their sister and mother, two brothers embark on a journey to the city in search of their only remaining family. On the brink of manhood, Ash must protect eight-year-old Zuko, who does not speak, his words stuck somewhere between his thoughts and his mouth. But Zuko, enchanted by nature and the rhythms of walking, seems more interested in the patterns he sees in the clouds, the stones, and the arc of the light, than in when their jo
...
 Selma en Louise
679348
 Selma en Louise

 Автор: Susan Coetzer

  “Ek wil ’n enkelkaartjie bespreek,” fluister Selma aan die man agter die toonbank in Flight Centre. “Waarnatoe?” vra hy en kyk op. “Geen idee nie,” se Selma en lek oor haar droe lippe. “Solank dit baie ver van Johannesburg is.” Selma Barnard se hele lewe het soos ’n kaartehuis inmekaargetuimel. Eers verloor sy haar man, toe haar kinders, en nou is haar hart van nuuts af gebreek deur ’n sogenaamde ridder op ’n wit perd. Hoe kon sy haar so misgis
...
 Called to Song
679327
 Called to Song

 Автор: Kharnita Mohamed

  Qabila and Rashid’s marriage has been falling apart for years. A pregnancy trapped them, although he was seeing Thandi at the time. Has he ever stopped seeing her? With her mother’s passing, Qabila’s world crumbles. She dreams of strange songs and makes lists to stay sane. After years of feeling unloved, she wants a divorce. Why does Rashid resist? Picking up the pieces, Qabila reconnects with family and her Muslim faith, and meets musicians t
...
 The Ones with Purpose
679324
 The Ones with Purpose

 Автор: Nozizwe Cynthia Jele

  “I imagined a dying person’s last breath as something resembling an exclamation mark, distinct and hanging mid-air like an interrupted thought. My older sister Fikile’s last breath before she dies is nothing of the sort. There is no rattling noise at the back of her throat. No relentless twitching. No clinging to life. Fikile dies with no more fuss than a switch of a light bulb.” With her sister, Fikile, dead from breast cancer, her father long
...
 Die dao van Daan van der Walt
679322
 Die dao van Daan van der Walt

 Автор: Lodewyk G. du Plessis

  Toe Daan van der Walt, ’n eerstydse Kalahari-boer, ’n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by ’n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in ’n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart moet afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en se dat hy haar liefgehad het.
...
Показано 7336 - 7344 (всего 7995 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
811 812 813 814 815 816 817 818 819 820
Отзывы 
Транзисторный радиоприемник «Минск-62»
Классно, когда можно найти такие старые книги!!! там все нап ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Жизнь без трусов
Жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007