TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Haval F7 / F7x с 2018 года, электросхемы в электронном виде
Haval F7 / F7x с 2018 года, электросхемы в электронном виде
 
 
 Юмористическое фэнтези
    Наименование 
 Kamphoer
678620
 Kamphoer

 Автор: Francois Smith

  Dit is die Eerste Wereldoorlog. In ’n Britse militere hospitaal staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale. Op die deur is ’n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore, in een van die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe, het daardie naam soos ’n liddietbom in haar lewe gebars. Sy lig haar hand om die deur oop te maak, maar dit bewe so dat sy die knop nie vasgevat kry nie. Sy moet dit doen. Sy is ’n psig
...
 Frats
678619
 Frats

 Автор: Chris Karsten

  Hierdie boeiende en ontroerende roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman en verken ’n pynlike moment in ons koloniale geskiedenis. Dit vertel die verhaal van Khoena, ’n vrou van Khoi-afkoms, wat vroeg in die 19de eeu onder valse voorwendsels van die Kaap na Londen toe geneem word om daar as ’n “frats” ten toon gestel te word. Hierdie is ook die verhaal van ’n Engelse vrou, Dolly en haar vriend Simon, ’n Londense joernalis, wat
...
 Abel se dogters
678618
 Abel se dogters

 Автор: Helene de Kock

  Die wewenaar Abel Buitendag se lewe op sy plaas in die Oos-Vrystaat het ’n stil, onverstoorde gang. Of so dink hy. Sy drie dogters smag eintlik na meer warmte en kontak, na ’n lewe wat geleef word. Sedert hul ma se dood, toe hulle nog klein was, klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos Abel se dogters een vir een uit die huis gaan en deel word van die groot wereld, gryp die lewe hul met woede en met vreugde vas. Hulle ervaar die s
...


 Glipstroom
678617
 Glipstroom

 Автор: Anemari Jansen

  Maja moet probeer aanpas by die lewe in ’n padkamp in die Caprivi na haar man, ’n ingenieur, daarheen verplaas word. Hul verhouding word vertroebel deur Louis se onvermoe om sy weermagervarings te verwerk en die spanning in die kamp, waar die druk van spertye en die klomp mans wat met hulself opgeskeep sit, soms hand uitruk. Maar Maja het ook ’n geheim wat sy vir Louis wegsteek. Slegs Phineas, die ou opsigter by die padkamp, weet iets daarvan, e
...
 By any means
678581
 By any means

 Автор: Kurt Ellis

  A gritty coming of age story about love, gang violence, retribution and redemption, set in Sydenham, Durban. Kyle lives with his aunt in a matchbox house after his mother’s suicide. He is a hardworking teenager with a promising football career ahead of him; he’s about to get the chance to show his talents to an international scout. Also living in the house are his cousins: Captain, the leader of a gang called the Godfathers, and shy, lisping you
...
 Weerkaatsings - 'n sprokie
678580
 Weerkaatsings - 'n sprokie

 Автор: Eleanor Baker

  Die verhaal van Lize Bergen, ’n Suid-Afrikaanse meisie wat vanwee siekte ’n lang tyd in ’n sanatorium in Europa deurbring en liefde vind in die proses om haar met haar siektetoestand te versoen. ’n Besonderse liefdesdrama wat veel dieper as die oppervlak gaan.
...
 Klassiek reeks: Toorberg
678579
 Klassiek reeks: Toorberg

 Автор: Etienne van Heerden

  In die wilde nagte of bedags as die son bloed uit ’n klip wil trek en ’n mens se gedagtes koorsig maal – dan loop waarheid en verdigsel, geskiedenis en toekoms, lewe en dood deurmekaar op Toorberg, erfgrond van die Moolmans.
Hiermee moet die magistraat rekening hou wanneer hy die dood kom ondersoek van klein Noag, ’n kind van die weemoed, wat nie heeltemal van die aarde was nie. En daagliks kring die saak uit, verdiep dit totdat dit self
...
 Agaat
678578
 Agaat

 Автор: Marlene van Niekerk

  Die lotgevalle op die plaas Grootmoedersdrift ontvou deur ’n reeks lewensbepalende verskuiwings van mag en behoefte tussen vier intiem verbonde mense. Milla Redelinghuys, idealistiese erfgenaam van die familieplaas, word op gruwelike wyse ontnugter in haar huwelik met MooiJak de Wet. Agaat Lourier, vir wie Milla met ’n streng en liefdevolle hand opgevoed het tot huishoudster en kinderoppasser, beheer die mense en die boerdery op toenemend tirann
...
 Cold Stone Jug - The Anniversary Edition
678575
 Cold Stone Jug - The Anniversary Edition

 Автор: Herman Charles Bosman

  Herman Charles Bosman’s unique account of the term he served as a young man in Pretoria Central Prison. Convicted of murder, and initially condemned to hang on death row, he had his sentence commuted to be a regular convict through the 1920s and into the 30s.
By turns gruesome and humorous, and bravely wrenched out of his tortured memory, when it was first published in 1949 Cold Stone Jug was greeted as too grim and dubious for polite li
...
Показано 7264 - 7272 (всего 7995 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
801 802 803 804 805 806 807 808 809 810
Отзывы 
Транзисторный радиоприемник «Минск-62»
Классно, когда можно найти такие старые книги!!! там все нап ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Жизнь без трусов
Жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007