TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Haval F7 / F7x since 2018, service e-manual (in Russian)
Haval F7 / F7x since 2018, service e-manual (in Russian)
 
 
 Юмористическое фэнтези
    Наименование 
 Skaduself
678573
 Skaduself

 Автор: Paula Marais

  Geen ma is perfek nie . . .
In die tronk het ek baie tyd om te dink, en ek het nie altyd beheer oor waarheen my gedagtes dwaal nie. ’n Groot deel van die tyd dink ek teen wil en dank aan Clay: hoe lief ek hom gehad het, die foute wat ek gemaak het.
So baie foute! My dogters. My seuntjie Joe.
Maar my gedagtes is nie altyd helder nie. Ek dink deur gaas, deur filters. Om minuut na minuut, sekonde na sekonde toegesluit te w
...
 Somersneeu
678572
 Somersneeu

 Автор: Helene de Kock

  Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op ’n eiesoortige manier. Vars uit matriek, is die uitdagings legio. Die vroue in hul lewe, die passievolle, byna magiese Karina Kirstein en die skone Julia, vind saam met hulle uit dat die lewe tegelyk wonderbaarlik soet en bitterlik kompleks is.
Deur die jare worstel hulle, en ver
...
 Shadow self
678571
 Shadow self

 Автор: Paula Marais

  In jail I have a lot of time to think, and I don’t always have control over where my mind wanders. A lot of the time, and despite myself, I think about Clay: how much I loved him, the mistakes I made.
So many mistakes! My daughters. My little boy, Joe.
But my thoughts aren’t always completely clear. I think through gauze, through filters. Being locked away minute after minute, second after second (for that’s how slowly time pas
...


 The Road of Excess
678570
 The Road of Excess

 Автор: Ingrid Winterbach

  Die benederyk, the Afrikaans edition of this novel, was awarded the M-Net Prize in 2011. The novel has been translated into English by award-winning author and translator, Leon de Kock.
This is the story of two brothers – Aaron and Stefaans Adendorff – the one an artist, the other an ex-addict. When Aaron’s gallery owner, Knuvelder, lets him down, Bubbles Bothma, neighbour and friend extraordinaire, suggests various outrageous solutions.
...
 Stippellyn
678560
 Stippellyn

 Автор: Erika Murray Theron

  Sy het gedink dit was verby; ’n hoofstuk van haar lewe wat afgesluit is, maar toe sien sy uit die hoek van haar oog die gestalte by die begrafnisdiens inloop, ’n lang, benerige man met ’n effens ongekoordineerde manier van beweeg. Lana raak oombliklik naar en lighoofdig van die skrik. Dit is asof sy in ? yskoue stilte inplons, tuimel deur die afsondering en bo-aardse stilte van water, en vir altyd net daar wil bly.
Lana sal mettertyd ag
...
 In stede van die liefde
678549
 In stede van die liefde

 Автор: Etienne van Heerden

  Die roman is ’n wydlopende werk wat hom veral in Seepunt, Stellenbosch en Matjiesfontein afspeel. Maar die kring word wyer getrek om onder meer verskeie Europese lande en Zimbabwe in te sluit.
Seepunt en Stellenbosch is die ruimtes waarin veral een van die hoofkarakters, Christian, beweeg. Hy is ’n internet-kunshandelaar van beroep, maar hy soek iets meer in die lewe; deel van sy bestaan word geheim gehou van sy gesin… soos byvoorbeeld s
...
 Krokodil aan my skouer
678547
 Krokodil aan my skouer

 Автор: Christiaan Bakkes

  Krokodil aan my skouer is Christiaan Bakkes se boeiende vertelling oor sy vroee vormingsjare. In ses bundels sedert 1998 het lesers hom leer ken deur sy Stoffel Mathysen-persona. Vandag is hy bekend as ’n gesogte safarigids en gerespekteerde natuurbewaarder, maar mense onthou hom steeds as die man wie se arm in die Krugerwildtuin deur ’n krokodil afgebyt is – ’n gebeurtenis wat sy lewe verander het. Vir die eerste maal vertel Stoffel ook die vol
...
 Asbesmiddag
678540
 Asbesmiddag

 Автор: Etienne van Heerden

  ’n Romanskrywer en Professor in Skeppende Skryfwerk aan ’n Kaapse universiteit verkeer tussen boeke en is op sy weerloosste en hongerste. In die verslete haarsalon van ene Giuseppe Giuliani, in ’n minder goeie deel van Stellenbosch, ontmoet die skrywer ’n bejaarde en beroemde biljoener, ’n asbesmagnaat.
Versteek in ’n steeg voorsien die haarsalon bekendes, wat op soek is na privaatheid en rus, van uurlange kopmasserings, begelei deur Ita
...
 Met ander woorde
678531
 Met ander woorde

 Автор: Wilna Adriaanse

  Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroee oggendure onder ’n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van ’n psigiater ingeroep.
Ben Krige het ’n
...
Показано 7255 - 7263 (всего 7995 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
801 802 803 804 805 806 807 808 809 810
Отзывы 
Верные Враги
Супер классная книга, одна из любимых!Советую почитать! ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Самоучитель хакера
Самоучитель хакера
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007