TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Audi 01E, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
Audi 01E, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Юмористическое фэнтези
    Наименование 
 Die lang pad van Stoffel Mathysen
678471
 Die lang pad van Stoffel Mathysen

 Автор: Christiaan Mathys Bakkes

  "My naam is Stoffel Mathysen. Deur my eie toedoen het ek alles verloor. Ek besluit toe om weg te loop."
’n Jong man wat voluit, roekeloos, met drif leef en glo dat hy onoorwinklik is. Totdat die onnoembare gebeur . . .
Die verteller bied sy verhaal met nugterheid en humor en self-ironie aan; hy praat oor sy medemens met insig en deernis. Stoffel Mathysen se wedervaringe as staptoerveldwagter en sy swerftog deur Afrika sal ou
...
 Kringe in 'n bos: Skooluitgawe
678467
 Kringe in 'n bos: Skooluitgawe

 Автор: Dalene Matthee

  ’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop … In die groen skemerwereld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ’n Man en sy dier-broer – saamgegooi in ’n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word. Hierdie boek is b
...
 Nuwe Stories 2
678458
 Nuwe Stories 2

 Автор: Группа авторов

  Twintig kortverhale deur die skrywers op die kortlys van Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd. Die stories bied dikwels verrassende nuwe blik op ’n wye verskeidenheid onderwerpe, insluitend plaasmoorde, liefde na die dood en die paranoia van beide ’n kleindorpse en stedelike bestaan.
...


 Anderkant die spieel
678457
 Anderkant die spieel

 Автор: Melissa Scharneck

  Anderkant die spieel is ’n storie vir elke vrou wat al gewens het sy kon die rotte in haar kombuis (en huwelik) met ’n .22 wegblaas, en wat vingeralleen ’n Black Forest-koek kan opeet. Vir elke vrou wat al op ’n dag besef het sy weet nie meer hoe om by die huis te kom nie. Dit is die storie van Maggie, vertel in ’n vars, brandeerlike stem met die tong stewig in die kies. Sy val deur die hasegat op ’n nuwe dorp waar haar gewapende, aweregse buurv
...
 Meer as een grens
678449
 Meer as een grens

 Автор: Connie Luyt

 
...
 The Skinner's Revenge
678448
 The Skinner's Revenge

 Автор: Chris Karsten

  Nerve-tingling suspense – I couldn’t put it down – Michele Magwood
The second book in the Abel trilogy: Ella Neser is on compulsory sick leave after her close encounter with Abel Lotz’s scalpel. Between therapy sessions and harp lessons, she ponders over the photographs of Abel’s four victims, dead set on catching him before he kills again. When a burglary results in the death of one of the victims, Ella returns to duty to catch the cul
...
 Satyn Omnibus 3
678436
 Satyn Omnibus 3

 Автор: Helena Hugo

  In Ettie Bierman se ’n Man vir more betrap Cecilia haar verloofde saam met ’n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer ’n man te vertrou nie. ’n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na ’n droom wat kan waar word – so ook Melt Meiring, haar nuwe baas met die goue oe.
In Alexa Slabbert se Winterman, somerhart is Donna ’n swemdragmodel wat vir die jaarlikse fotose
...
 Vuurklip
678430
 Vuurklip

 Автор: Marie Heese

  ’n Magiese roman oor die lotgevalle van die Land- en die Seestamme aan die suidkus van Afrika sowat honderdduisend jaar gelede. Dis die storie van Ama, jongvrou wat wil Storievrou en Moetievrou word, soos die ouvrou Maouma. Maar eers moet sy vrou word, die bloedgebed en die Eerste Ingaan beleef. Wie gaan haar herd-man wees? En waarheen verdwyn sy so skielik? Dis ook die storie van ’n magstryd: Wie gaan Hoofman-Owerste van al die Seestamme word?
...
 'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank
678427
 'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank

 Автор: Nico Nel & Uys van der Hoven

  Nog ’n bundel stories deur meestervertellers Nico Nel en Uys van der Hoven. Dis stories oor jou pel se skoonma se neef se vrou, stories wat van ver kom maar net sowel die van jou buurman of die ou in die kroeg kon wees. Stories wat om die tafel of om die vuur die geselskap sal laat huil soos hulle lag. So is daar byvoorbeeld die storie oor Wessie van der Westhuyzen van Victoria-Wes en sy pelle wat met sy sesplekvliegtuig die N1 gevolg het om op
...
Показано 7246 - 7254 (всего 7995 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
801 802 803 804 805 806 807 808 809 810
Отзывы 
Генетика и наследственные болезни собак и кошек
Огромное спасибо авторам! Особенно Наталье Николаевне, препо ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Жизнь без трусов
Жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007