TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Mitsubishi R4AW2 / R4AW3 / V4AW2 / V4AW3 / V4AW4 / R4A51 / V4A51 / V5A51, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
Mitsubishi R4AW2 / R4AW3 / V4AW2 / V4AW3 / V4AW4 / R4A51 / V4A51 / V5A51, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Юмористическое фэнтези
    Наименование 
 Roepman
678119
 Roepman

 Автор: Jan van Tonder

  Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in ’n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie-prosesse in ’n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van ’n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en o
...
 Die eerste siklus
678114
 Die eerste siklus

 Автор: Etienne Leroux

  Die verband en samehang tussen Etienne Leroux se eerste drie romans is nie in die vyftiger- en sestigerjare al raakgesien nie; die sikliese aard is eers later bevestig en die drie romans is in 1986 die eerste keer in een band gepubliseer as Die eerste siklus. Die eerste lewe van Colet (1955) is ’n ontwikkelingsroman in kroniekvorm; die leser beleef die seun Colet se groei van kind tot jong volwassene (die tydperk is 1921 tot ongeveer 1942), met
...
 Donkermaan
678112
 Donkermaan

 Автор: Andre P. Brink

  Teen die agtergrond van ’n nuwe Suid-Afrika wat nie heeltemal lyk soos wat optimiste verwag het nie, is Ruben Olivier se lewe besig om uitmekaar te val. Sy vrou is dood. Die biblioteek wat die passie van sy lewe was, het hom ’n pakket aangebied om plek te maak vir ’n jong swart opvolger. Een van sy seuns het klaar die land verlaat en die tweede staan op vertrek. Sy beste vriend is sinneloos vermoor. Te midde van sy ontreddering moet Ruben sy wer
...


 Stargazer
678098
 Stargazer

 Автор: Jan van Tonder

  A translation of the Afrikaans novel Roepman, done by Elsa Silke. Both funny and terrible, magical and grimly realistic, this is a coming of age novel about a young boy living in a railway settlement in Durban in the mid-sixties. Its narrator, thirteen-year-old Timus, is part of a large family who struggles to make ends meet, and where the father’s obsession with the church has distressing consequences. As youngest member of the family, he is co
...
 Herinneringe aan Parys
678075
 Herinneringe aan Parys

 Автор: Andre P. Brink

  “Parys . . . die stad wat ek bo alle ander liefhet” – het Andre Brink in sy outobiografie geskryf. Hierdie bundel bevat ’n keur uit sy destydse boeke oor Parys: Pot-Pourri (1962) en Parys-Parys: Retoer (1969).Nadat hy in die sestigerjare in Parys gewoon het, het sy sketse en verhale oor sy ervaringe van die lewe in die Franse hoofstad eers in koerante hier en daarna in boekvorm verskyn. Sy indrukke van verskillende aspekte van die lewe in Parys
...
 Nicky & Lou
678074
 Nicky & Lou

 Автор: Nataniel

  Nataniel se jongste bundel is ’n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Coronation, Cathedral, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese vertellings oor ons absurde wereld: die vreemdheid maar ook die bekendheid daarvan. ’n Meesterstorieverteller.Lof vir Nataniel se stories:“Nataniel se hantering v
...
 Bloedwater
678071
 Bloedwater

 Автор: Douwleen Bredenhann

  Toe Woudstra haar in Nederland bel, is Adriana seker hy bel oor haar ma. Nou, nadat sy jare gelede kontak met hom en haar familie gestaak het na die verbreking van hulle verlowing, vra hy haar die onmoontlike: Sy moet terugkeer na Suid-Afrika toe om haar jonger suster te kom oppas, die suster met wie hy “moes” trou.
...
 The Expedition to the Baobab tree
678047
 The Expedition to the Baobab tree

 Автор: Wilma Stockentrom

  A slave woman is the only survivor of a failed expedition into the depths of Africa. She shelters in the hollow trunk of a boabab tree where she relives her earlier existence in a state of increasing isolation. How she was captured in her hometown and taken away as a child, her life in a harbour city on the eastern coast as servant to different masters, her journey with her last owner and protector, and her life in the boabab tree.
...
 Meulenhof se mense
678042
 Meulenhof se mense

 Автор: Linda Joubert

  Annemarie Herbst losseer by drie oujongnooisusters in die eens trotse opstal van Meulenhof aan die begin van die twintigste eeu. In nege briewe aan haar kerel vertel sy die drie susters se verhaal.
...
Показано 7192 - 7200 (всего 7995 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
791 792 793 794 795 796 797 798 799 800
Отзывы 
Иллюстрированный ключ к Таро
действительно хорошая книга, лучший из лучших ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Самоучитель хакера
Самоучитель хакера
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007